Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Indien jy Petrusburg besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Petrusburg.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Petrusburg akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Petrusburg Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Petrusburg Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 100 km vanaf Petrusburg

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Lodge in Bloemfontein, Vrystaat

Makarios Country Lodge bied 'n rustige omgewing op 'n privaat plaas buite Bloemfontein in die Vrystaat. Dit is perfek vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf en gasvryheid weg van die stad se gedruis af. Da...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kimberley, Noord-Kaap

StableWood Lodge bied selfsorgverblyf op 'n plasie net buitekant Kimberley. Die lodge bestaan uit 6 oopplan-eenhede wat toegerus is vir selfsorg, elkeen met 'n dubbelbed. Ekstra beddens vir kinders kan bygevoeg wor...

Vanaf
R780
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Quaggafontein, Bloemfontein

De Stallen Guesthouse is in die voorstad Kwaggafontein in Bloemfontein geleë naby die N1 en N8. Die gastehuis bied unieke selfsorggeriewe. Geniet 'n rustige atmosfeer in luukse verblyf waar jy kan ontspan, sterre k...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R820
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bloemfontein, Vrystaat

Welkom by Marrakech. Ervaar die bekoring en afgesonderde betowering van Marrakech, 'n plattelandse toevlugsoord op 8 hektaar grond in 'n skilderagtige omgewing. Die dekor bestaan uit ou en nuwe items wat oor die jar...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Spitskop, Spitskop Small Holdings

Little Miracles bied selfsorg- en semi-selfsorgverblyf in 'n plaasstyl vir tot 13 gaste. Ons is gerieflik geleë in die rustige woonbuurt Spitskop, net 4 km van die N1 (Nelson Mandela afrit) en 7 km van Mimosa Mall,...

Vanaf
R350
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Quaggafontein, Bloemfontein

Reyneke Park is in Bloemfontein langs die N8-hoofweg in die rigting van Kimberley geleë. Dié park bied verskeie verblyfopsies onder meer kamp, selfsorg-chalets en gastekamers. Die chalets bied slaapplek vir 4 ga...

Vanaf
R670
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Spitskop Small Holdings, Spitskop

Klipkappertjie is in Splitkop in Bloemfontein. Die gastehuis is op 'n 4 hektaar stuk grond met oop tuine, 'n klein wingerd en vrugtebome. Dis ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers. Ons bied 3 stylvolle, gerie...

Vanaf
R890
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Spitskop, Knocknacree

Calypso Lodge is ’n gaste-suite in Bloemfontein se landelike gebied, sowat 3 km vanaf die N1, 10 km vanaf die middestad en 20 km vanaf die lughawe. Dié huis se ligging in die rustige omgewing ideaal vir ’n wegb...

Vanaf
R640
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Langenhovenpark, Spitskop

Helena's Overnight Accommodation is in Bloemfontein en is gerieflik geleë vir die vakansieganger, sakereisiger en besoeker aan hospitale en skole. Dié gastehuis het 8 kamers wat elk slaapplek aan 2 tot 4 gaste b...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR850
R765
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Langenhovenpark, Spitskop

Recato Gastehuis is in Bloemfontein geleë. Die Kaaps-Hollandse gastehuis bied gaste die keuse tussen 2 eenhede wat elkeen slaapplek vir 2 gaste bied. Gaste kan Eenheid 1 of Eenheid 2 bespreek, en elke eenheid het ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za