Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Phuthaditjhaba besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Phuthaditjhaba.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Phuthaditjhaba akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Phuthaditjhaba Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Phuthaditjhaba Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 50 km vanaf Phuthaditjhaba

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Drakensberge, Vrystaat

Qwantani Private Rentals bied verblyf in 2 selfsorg-chalets in die Qwantani Shareblock Oord. Dié oord het ’n restaurant, sitarea, kroeg, boma, konferensiegeriewe, winkeltjie, spa en stoep by die swembad. Die oord...

Vanaf
R1 880
per nag (plek vir 6)
Oord in Drakensberge, Vrystaat

Qwantani Berg and Bush Resort is aan die oewer van die Sterkfonteindam geleë, ongeveer 43 km van Harrismith af. Die verblyf word aangebied in 5 luukse selfsorg-chalets met slaapplek vir 6 en al die nodige geriewe ...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 200
R1 080
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Drakensberge, KwaZulu-Natal

Montusi is 'n ruim, stil ontwikkeling in die noorde van KwaZulu-Natal se Drakensberge naby die Royal Natal Nasionale Park en Alpine Heath, die Cavern Berg-oord en Hlalanathi. Elke kothuis het 'n ongelooflike uits...

Vanaf
R4 490
per nag, vir 2 mense
Lodge in Drakensberge, KwaZulu-Natal

Montusi Mountain Lodge is in die Noordelike KwaZulu-Natal Drakensberge, naby die Royal Natal Natuurreservaat geleë. Die lodge het vanaf elke gebou 'n uitstekende uitsig op die Amfiteater-berg. Elke suite is versie...

Vanaf
R1 919
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Oos-Vrystaatse Hooglande, Drakensberge

SANParks Highlands Mountain Retreat is in die Malutiberge van die noord-oostelike Vrystaat geleë in die Golden Gate Highlands Nasionale Park. Die Highlands Mountain Retreat is die perfekte wegbreek vir besoekers wa...

Vanaf
R298
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Oos-Vrystaatse Hooglande, Malotiroete

SANParks Glen Reenen Rest Camp is in die Golden Gate Highlands Nasionale Park teen die voorheuwels van die Malutiberge in die Noordoos-Vrystaat geleë. Dié ruskamp is naby die Golden Gate Hotel en Chalets en is ide...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Drakensberge, KwaZulu-Natal

Tower of Pizza is op 'n graanplaas naby besienswaardighede in die Amfiteatervallei in die Noordelike Drakensberge. Dit bied gerieflike B&B-verblyf saam met egte plattelandse gasvryheid. Verblyf is beskikbaar in kun...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Drakensberge, KwaZulu-Natal

Windmill Farm bied selfsorgkothuise en is op ’n rustige, prentjiemooi plaas geleë wat 80 ha groot is en aan die Vrystaat grens. Die plaas is die ideale basis vanwaar gaste die omliggende besienswaardighede kan ve...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Drakensberge, KwaZulu-Natal

The Phatt Chef Roadside Diner & Bed and Breakfast is 'n pragtige 90 jaar oue plaashuis met ongelooflike uitsigte oor die Drakensberg Amfiteater en die Sterkfonteindam wat grens aan die perseel met maklike toegang to...

Vanaf
R1 390
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Noordelike Drakensberge, KwaZulu-Natal

Berghouse and Cottages lê hoog in die Noordelike Drakensberge en bied selfsorgverblyf en 'n verblyfopsie wat ontbyt en aandete insluit met pragtige berg-uitsigte. Daar is 7 kothuisie met prentjiemooi berg-uitsigte...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Welkom by die Phuthaditjhaba akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Drakensberge blad indien jy na meer Drakensberge akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za