Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Resensies van Pierre Van Ryneveld

4.4 / 5  
volgens 14 resensies
Lees regte resensies van Pierre Van Ryneveld van 14 geverifieerde gaste.
Indien jy Pierre Van Ryneveld besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Pierre Van Ryneveld.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Pierre Van Ryneveld akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Pierre Van Ryneveld Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Pierre Van Ryneveld Akkommodasie

5 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pierre van Ryneveld

Accommodation @ Van's bied bekoorlike selfsorg-eenhede in Pierre van Ryneveld, Centurion. Dit is deaal vir gaste wat gemaklike verblyf naby verskeie geriewe soek. Akkommodasie beskik oor 11 eenhede wat smaakvol ver...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Pierre van Ryneveld

The Hiding Place is 'n eenheid in 'n stil, rustige sekuriteitskompleks in Centurion. Dis heeltemal privaat, met hoë mure en 'n mooi tuin. Daar is slaapplek vir 4 volwassenes en 2 gehalte-kampbeddens met matrasse be...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
B&B in Pierre van Ryneveld

Home at Harry's bied B&B en is in Pierre Van Ryneveld geleë. Dié gastehuis is net 25 minute se ry vanaf Centurion, Pretoria se middestad en die O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Daar is 2 gastekamers wat uniek v...

Vanaf
R520
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Pierre van Ryneveld

Accommodation@Ryneveld is in Pierre van Ryneveld in Centurion geleë. Dit is ideaal vir gaste wat 'n gerieflike oorslaapplek naby 'n verskeidenheid geriewe soek. Die kamer het 'n dubbelbed, 'n lessenaar met 'n stoe...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pierre van Ryneveld

Lemon Tree Guest House bied gerieflike selfsorgverblyf op die eienaar se woonerf. Die perseel is in die hartjie van Pierre van Ryneveld in Centurion. Gaste kan bespreek in 'n huis met 3 slaapkamers of 'n woonstel me...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Pierre Van Ryneveld

Vanaf
R425
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Elarduspark, Pretoria-Oos

Cottage Guesthouse is in Elarduspark in Pretoria-Oos, en het maklike toegang tot die R21. Die gastehuis is 30 minute van O.R. Tambo Internasionale Lughawe af. Daar is 'n luukse dubbelkamer, 'n kamer langs die swemb...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Elarduspark, Pretoria-Oos

Klipmuur Cottage is 'n selfsorgkothuis in Elarduspark in Pretoria-Oos. Hierdie kothuis is ideaal vir toeriste, sakelui en besoekers en is goed geleë tussen die N1 en die R21. Vanweë hierdie ideale ligging is toega...

Vanaf
R850
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Erasmus Park, Pretoria

WaterClub Apartment @ Leisure Bay is 'n privaat selfsorgwoonstel wat op die veilige Leisure Bay-landgoed geleë is. Die woonstel kyk uit oor die strandmeer en bied 'n ontspanne omgewing met 'n vakansiegevoel. Binne ...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Elarduspark, Pretoria-Oos

The Resting View Guesthouse is in Elarduspark geleë, en bied lieflike uitsigte en gerieflike verblyf. Verblyf word in Kamer 1, Kamer 3 en 'n woonstel gebied. Kamers 1 en 3 het elkeen gemaklike beddens en privaat b...

15% af Aanbod!
VanafR580
R493
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Elarduspark, Pretoria-Oos

Private Apartments bied 'n ware tuiste weg van die huis. Dié moderne selfsorg-lodge skuil in die lowerryke woonbuurt Elarduspark in Oos-Pretoria. Ons 9 privaat woonstelle is ten volle gemeubileer en spog met puik, ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Pierre van Ryneveld akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Pretoria blad indien jy na meer Pretoria akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za