Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (46)
B&Bs (2)
Gastehuise (2)
Selfsorg-eenhede (42)

Resensies van Piesangvallei

4.6 / 5  
volgens 16 resensies
Lees regte resensies van Piesangvallei van 16 geverifieerde gaste.
Indien jy Piesangvallei besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Piesangvallei.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Piesangvallei akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Piesang Valley Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Piesangvallei Akkommodasie

46 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Piesangvallei

Mustique 3 is 'n selfsorg-eenheid in The River Club-landgoed in Plettenbergbaai. Dit is langs die Piesangrivier geleë en gaste wat die landgoed besoek kan 'n piekniek daar geniet, op die plankpaadjie wandel of visv...

15% af Naweke!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR3 600
R3 060
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Piesangvallei

Robin4270 Selfsorg Akkommodasie Plettenbergbaai bied selfsorgverblyf in Plettenbergbaai op die Tuinroete. Die eenheid is op 'n sekuriteitslandgoed aan die oewer van die Piesangrivier geleë. Dié eenheid beskik oor...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Piesangvallei

28 Riverclub Villas, is 'n selfsorgwoonstel wat ten volle toegerus is en sekuriteitshekke het. Die woonstel is in die hart van die rustige en pragtige Riverclub-dorpie geleë. Dis langs die Piesangrivier en net 'n k...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Piesangvallei

Jeremy en Judy verwelkom jou hartlik by hul 2 snoesige, gerieflike selfsorgwoonstelle op 'n veilige, omheinde eiendom. Pladda in Plett is net 850 m vanaf Robbergstrand, Plettenbergbaai se Blouvlagstrand en dit is oo...

Vanaf
R690
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Piesangvallei

33 Hanois bied gerieflike verblyf in 'n oopplan-gastekamer met slaapplek vir 2 gaste in Plettenbergbaai se Piesangvallei. Die perseel is sowat 5 minute se stap vanaf Plettenbergbaai se hoofstrand. Die oopplan-gaste...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Piesangvallei

22 Riverclub Villas is 'n selfsorgwoonstel in Plettenbergbaai op die Tuinroete. Daar is 3 ongelooflike strande 'n paar minute se ry van die dorpskern af, elkeen met 'n pragtige uitsig en warm water. Lookout-strand i...

Vanaf
R4 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Piesangvallei

Place on the River is aan die oewer van die Piesangrivier geleë en bied algehele privaatheid met 'n pragtige uitsig van die groen berghange. Hier sal 'n rustige stilte jou omvou wanneer jy die lieflike sonsondergan...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Piesangvallei

12 Green Point Mews bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n woonstel met 3 slaapkamers wat in 'n veilige kompleks in Plettenbergbaai geleë is. Dit neem jou net 15 minute om van die kompleks na Plettenbergbaai se hoofs...

Vanaf
R790
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Piesangvallei

Treebia Self-catering bied gemaklike verblyf in 2 eenhede in 'n voorstedelike woudgebied, op die rand van 'n parkgordel langs die Piesangvallei in Plettenbergbaai. Die eiendom is naby winkels, restaurante, 'n superm...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Piesangvallei

The Eleven is selfsorgwoonstelle in Plettenbergbaai. Die ligging is puik, lekker naby die die besienswaardighede in die dorp. Ons het 2 woonstelle. Eenheid 1 het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders in 3 slaap...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]