Indien jy Piet Retief besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Piet Retief.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Piet Retief Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Piet Retief accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Piet Retief akkommodasie
Bladsy 6 - 20 lekke plekke om te bly
Rosemary Cottage is 'n rustieke kothuis op die eienaar se perseel in die hartjie van Wakkerstroom. Dié kothuis het ...
Hierdie bekoorlike klein kothuis met 'n styl uit 'n spesifieke tydperk is in di ehartjie van Wakkerstroom op die ei...
Vlei House is 'n selfsorghuis op 'n groot perseel wat aan die Wakkerstroomvlei grens. Dis 'n losstaande dubbelverdi...
Bell Bottom Blues is 'n ruim selfsorg-vakansiehuis in die hartjie van Wakkerstroom. Dit is ideaal vir 'n gesinsvaka...
Mahem House is 'n selfsorghuis in die klein dorpie Wakkerstroom. Dié historiese huis is in 1890 gebou en bied liefl...
Malachite Cottage bied selfsorgverblyf op die eienaar se perseel in Wakkerstroom. Dit is naby die Wakkerstroom dorp...
Crowned Crane View is 'n selfsorghuis met slaapplek vir 10 gaste in die dorpie Wakkerstroom. Dit het 'n koningingr...
Waar is Wakkerstroom Akkommodasie is 'n bekoorlike selfsorghuis, geopen in Januarie 2023 in Wakkerstroom. Die eenhe...
Chetnole Cottage is 'n selfsorgkothuis wat in 'n rustige woonbuurt in Wakkerstroom geleë is. Hierdie bekoorlike dor...
Die Voëlmega is op 'n plaas naby Volksrust en bied verblyf vir 'n gesin of 'n groep vriende wat wil wegbreek van di...