Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Pietermaritzburg Central besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Pietermaritzburg Central.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Pietermaritzburg Central akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Pietermaritzburg Central Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Pietermaritzburg Central Akkommodasie

2 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
B&B in Scottsville, Pietermaritzburg Central

Tancredi B&B is bekend vir hul vriendelike, verwelkomende diens aan al hul gaste en is trots daarop. Dit is 'n gastehuis waar ons hoop jy tuis en ontspanne sal voel! Tancredi B&B is geleë in Scottsville, 'n ou woo...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Pietermaritzburg Central

Heritage House B&B bied B&B-verblyf in die sentrale deel van Pietermaritzburg. Dié gastehuis is naby restaurante, winkels, die universiteit en verskeie ander besienswaardighede in die dorp geleë. Heritage House B...


Ons het die plekke verwyder wat nie vir jou datums beskikbaar is nie

Sien Onbeskikbare Uitslae

Kliek op die knoppie om al die plekke in Pietermaritzburg Centralte sien.


Akkommodasie binne 10 km vanaf Pietermaritzburg Central

Vanaf
R830
per nag, vir 2 mense
B&B in Scottsville, KwaZulu-Natal

Casa Mia is 'n gastekamer op die eienaar se perseel in Pietermaritzburg en word op 'n B&B-basis verhuur. Die gastehuis is naby die middestad en ontspanningsgeriewe. Verblyf is beskikbaar in 1 gastekamer met slaappl...

Vanaf
R740
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pietermaritzburg, KwaZulu-Natal

Town View bied gemaklike selfsorgverblyf in 2 gemeubileerde woonstelle wat smaakvol versier is. Die woonstelle is in 'n veilige kompleks in die noordelike buurt, Clarendon, in Pietermaritzburg geleë. Die kompleks b...

Vanaf
R695
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pietermaritzburg, KwaZulu-Natal

Die 'At Home Self-catering' is 'n hoegehalte, stylvolle woonstel wat gerief en gemak teen bekostigbare tariewe aanbied. Ons bied vir gaste 'n ware veilige en private verblyf in die groen woonbuurt van Clarendon aan....

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pietermaritzburg, Clarendon

Benodig jy verblyf tydens 'n besoek aan Pietermaritzburg? Dan het ons net die plek vir jou! Duvet & Crumpets bied luukse akkommodasie vir sakelui, gesinne, sportspanne, toeriste en meer teen bekostigbare pryse. Ons...

Vanaf
R1 095
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Pietermaritzburg, Clarendon

Kitchener Cottage is in Clarendon, Pietermaritzburg en bied gehalteverblyf aan 'n gesin, sakereisigers of vriendegroepe. Dis naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Dié tuinkothuis is ...

Vanaf
R2 000
per nag, vir 2 mense
Hotel in Pietermaritzburg, KwaZulu-Natal

Redlands Hotel is in die gesogte noordelike voorstad van Wembley geleë in die hart van die pragtige Redlands Estate. Dit is ideaal geleë, 5 minute van die middestad en al die geriewe af, en die hotel se rustige at...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
B&B in Pietermaritzburg, Clarendon

Africa's Eden is 'n landgoed van minder as 'n hektaar in die parkgordel wat al langs Worlds View verbyloop, tussen 2 waterstroompies, en net sowat 2,5 km vanaf die stadskern. Dié B&B bied 6 eenhede, elkeen met 'n...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Scottsville, KwaZulu-Natal

Thembelihle is in die eksklusiewe voorstad, Scottsville, Pietermaritzburg geleë - KwaZulu-Natal se administratiewe hoofstad. Thembelilhle bied 5 luukse suites met badkamer, lugversorging, ruim hangkas, tee- en kof...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Pietermaritzburg Central akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Pietermaritzburg blad indien jy na meer Pietermaritzburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za