Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Dorpe
Mogwase Unit 4 (4)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (21)
B&Bs (7)
Wildsplase (11)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (2)

Resensies van Pilanesberg Nasionale Park

4.4 / 5  
volgens 58 resensies
Lees regte resensies van Pilanesberg Nasionale Park van 58 geverifieerde gaste.
Indien jy Pilanesberg Nasionale Park besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Pilanesberg Nasionale Park.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Pilanesberg Nasionale Park akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Pilanesberg National Park Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Pilanesberg Nasionale Park Akkommodasie

22 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Voorkeurvennoot
Vanaf
R5 564
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Pilanesberg Nasionale Park

Black Rhino Game Lodge is 'n versteekte skat in 'n ou tambotieboomwoud in die voorheuwels van 'n antieke vulkaniese krater in die Pilanesberg Nasionale Park wat vandag een van Suid-Afrika se gewildste Groot 5 eko-to...

Vanaf
R2 000
per nag, vir 2 mense
Tentekamp in Pilanesberg Nasionale Park

Tented Adventures Pilanesberg bied 'n egte tentsafari-ervaring in Manyane Resort in die wêreldbekende Pilanesberg Nasionale Park, 'n malariavrye area waar Afrika se Groot 5 voorkom. Dit bied die perfekte wegbreekp...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
B&B in Mogwase, Pilanesberg Nasionale Park

Vir 'n "township"-verblyf soos min! Sharodin B&B is minder as 10 minute se ry van die Pilanesberg Natuurreservaat en minder as 30 minute van Sun City af. Toeriste kan hier die skoonheid van Suid-Afrika op sy beste e...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
B&B in Mogwase, Pilanesberg Nasionale Park

Aus Martha's Place is ’n klein B&B in Mogwase in Noord-Wes, net 20 km vanaf Sun City en Pilansberg Nasionale Park. Gerieflike verblyf word in 3 standaard kamers wat elk ’n koningingrootte-bed het, gebied. Elke ...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
B&B in Mogwase, Pilanesberg Nasionale Park

Lapeng La Heso is 'n gastehuis in Mogwase, net 5 minute se ry vanaf die Pilanesberg Nasionale Park en 10 tot 15 minute se ry vanaf Sun City. B&B-verblyf word in 4 gastekamers gebied, wat elkeen 'n en suite-badkamer...

Vanaf
R4 900
per nag, vir 2 mense
Lodge in Pilanesberg Nasionale Park

Pilanesberg Private Lodge is 'n privaat lodge wat aan die voet van die Pilanesberge skuil en uniek geleë is in 'n wildernis-area in die Pilanesberg Nasionale Park. Die lodge is sowat 40 km vanaf Sun City, 190 km va...

Vanaf
R11 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Pilanesberg Nasionale Park

Tambotie Forest Lodge is 'n pragtige selfsorg-lodge in die Black Rhino Wildreservaat. Gaste het eksklusiewe gebruik van die hele lodge met 4 elegante suites. Dit is ideaal vir 'n gesin of groep wat op soek is na 'n ...

Vanaf
R17 000
per nag (plek vir 11)
Selfsorg in Pilanesberg Nasionale Park

Nkala Safari Lodge is in die Black Rhino Wildreservaat en is 'n selfsorg-lodge wat op die malariavrye Black Rhino Wildreservaat, 'n deel van die Pilanesberg Nasionale Park, geleë is. Gaste word in 5 individuele, p...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
B&B in Mogwase, Pilanesberg Nasionale Park

Vir 'n "township"-ervaring soos min! Sharon's is in Mogwase, 'n informele nedersetting, geleë. Dié B&B het in Junie 2008 begin met die hoofdoel om bekostigbare en alternatiewe akkommodasie aan vakansiegangers te...

Vanaf
R4 678
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Pilanesberg Nasionale Park

aha Ivory Tree Game Lodge is in die Pilanesberg wildreservaat geleë en bied B&B-verblyf of verblyf met alles ingesluit. Die wildlodge is ideaal vir gaste op soek na 'n lekker bosveld-wegbreek. Verblyf beskik oor 6...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Wys 1 tot 10

Welkom by die Pilanesberg Nasionale Park akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Noordwes blad indien jy na meer Noordwes akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]