Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Pinehurst besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Pinehurst.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Pinehurst akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Pinehurst Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Pinehurst Akkommodasie

2 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Pinehurst

Home Away is 'n bekoorlike vakansiehuis in Pinehurst, 'n rustige woonbuurt in Durbanville. Dié woonbuurt is naby winkelsentrums, restaurante, kroeë en 'n wêreldgehalte wynroete. Die eenheid het slaapplek vir 7 g...

Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Pinehurst

37 Orion Way is in Pinehurst, Kaapstad en bied gehalteverblyf aan ’n gesin of groep. Dis naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en trekpleisters, asook net ’n entjie se ry vanaf lieflike strande. Dié h...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Pinehurst

Vanaf
R2 100
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Durbanville, Wes-Kaap

Dayspring Villas is 'n lieflike meenthuis met slaapplek vir 8 gaste in Durbanville. Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tw...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR850
R765
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Durbanville, Wes-Kaap

Durbanville Akkommodasie is in Sontraal Heights in Durbanville geleë en bied 3 lieflike selfsorg-eenhede. Al die eenhede is op dieselfde perseel geleë, maar is apart van mekaar en is totaal privaat met hul eie ap...

10% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR550
R495
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Durbanville, Wes-Kaap

Wine Country Cottage is 2 selfsorg-eenhede op die eienaar se perseel in Durbanville. Dit is ideaal vir 'n paartjie op een persoon op soek na gemaklike oornagverblyf naby verskeie besienswaardighede in die Noordelike...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Durbanville, Wes-Kaap

@ Anina's Place beskik oor 'n tuinkothuis wat oornagverblyf in Durbanville, Kaapstad bied. Dié area bied winkelsentrums, restaurante, kroeë, teaters en ‘n wêreldklas-wynroete. @ Anina's Place het slaapplek vir...

10% af Weeksdae!
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Noordelike Voorstede, Wes-Kaap

Kunshuis Selfsorg Akkommodasie is 'n selfsorg-eenheid in Langberg Glen met verblyf vir 8 gaste. Dié semi-losstaande dupleks beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer met 'n bad. Daar is 'n ekstra badkamer met 'n stor...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Durbanville, Wes-Kaap

Hella Cottage bied selfsorgverblyf in 'n stil woonbuurt in Durbanville. Dié vinnig groeiende voorstad spog met fantastiese winkelsentrums, restaurante, kroeë, teaters en 'n wêreldklas wynroete. Dié eenslaapkame...

Vanaf
R1 010
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Durbanville, Wes-Kaap

Dilisca Guesthouse is 'n lieflike 4 ster-gastehuis in Durbanville, Kaapstad. Gaste kan kies uit 1 van die 13 individueel versierde kamers: Standaardkamers, Luukse Kamers, Selfsorgkamers, Gesinskamers en Executive-ka...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Durbanville, Wes-Kaap

Olive Tree Guesthouse is in Durbanville en bied gehalteverblyf aan sakereisigers, vakansiegangers en oornaggaste. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Verblyf is beskikbaar i...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Durbanville, Wes-Kaap

African Palm Cottages and Guesthouse bied selfsorgverblyf in 'n rustige woonbuurt in Durbanville. Die kothuisies is 'n ideale basis om Valsbaai, Stellenbosch, Franschhoek, Kaapstad en Tafelberg te verken. Die gebied...

Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Durbanville, Wes-Kaap

Durbanville Verblyf bied gehalteverblyf in Durbanville. Dié area het winkelsentrums, restaurante, kroeë, teaters en 'n wêreldklas-wynroete. Dié huis beskik oor 2 slaapkamers en het slaapplek vir 4. Die hoofslaa...

Vanaf
R680
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Durbanville, Wes-Kaap

Durbanville Garden Cottage is in Durbanville, ’n voorstad van Kaapstad geleë. Die verblyf is ideaal naby hospitale, winkelsentrums en wynlandgoedere geleë. Die knus tuinkothuis bied slaapplek aan 2 gaste en is...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR520
R468
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Noordelike Voorstede, Wes-Kaap

19 op Robyn is in Durbanville, Kaapstad, en bied gehalte-verblyf aan pasiëntbesoekers, sakereisigers en vakansiegangers. Dit is naby talle winkels, restaurante, Cape Gate MediClinic, die N1 en die Kaapse Wynroete. ...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Durbanville, Wes-Kaap

Happiness Gastehuis is in Durbanville, Kaapstad en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of sakereisigers. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Die woonstel het 1 ...

Bladsy:
1
2
3
4
Wys 1 tot 15

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za