Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Pinehurst besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Pinehurst.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Pinehurst akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Pinehurst Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Pinehurst Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 10 km vanaf Pinehurst

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Durbanville, Wes-Kaap

On 57 Self-catering bied 2 gerieflike selfsorgwoonstelle op die eienaar se privaat perseel. Dit is in die residensiële woonbuurt, Durbanville, naby Mediclinic Durbanville en die skole in die omtrek. Dié woonstelle...

Vanaf
R980
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Durbanville, Wellway Park

Vriesenhof is 'n gerieflike selfsorg-eenheid vir 4 gaste in Durbanville. Dié eenheid het 'n privaat ingang en beskik oor 2 en suite-badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Brackenfell, Noordelike Voorstede

Cozy Home in Security Estate is ’n goed toegeruste selfsorghuis, ideaal vir korttermyn- of langtermynverblyf, op die veilige Kleinbron Mews Landgoed in Brackenfell in die noordelike voorstede van Kaapstad. Hierdie...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Durbanville, Wes-Kaap

The Garden Cottage bied luukse en gerieflike selfsorgverblyf in 'n en suite-eenheid in Durbanville. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en lei na'n tuin. Die badkamer het 'n bad, dubbelwasbak-eenheid, stort, b...

Vanaf
R1 690
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Brackenfell, Wes-Kaap

DCS Self-catering Accommodation Cape Gate is ’n moderne woonstel op die grondverdieping en is in ’n veilige landgoed in Durbanville geleë. Die landgoed is 400 m vanaf Cape Gate Mall, Makro en die Cape Gate Hosp...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Durbanville, Wes-Kaap

Durbanmist bied selfsorg-eenhede in 'n gastehuis en is in Durbanville geleë. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf, hetsy vir 'n sakereis of vakansie, na aan verskeie besienswaardighede in die K...

Vanaf
R725
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Durbanville, Wes-Kaap

59 De Villiers Drive bied selfsorgverblyf in Durbanville, Kaapstad. Hierdie vinnig-ontwikkelende woonbuurt spog met fantastiese winkelsentrums, restaurante, kroeë, teaters en 'n wêreldklas wynroete. Verblyf is b...

Vanaf
R2 240
per nag, vir 2 mense
B&B in Durbanville, Wes-Kaap

Kom geniet 'n ontspanne, kosmopolitaanse atmosfeer en gasvryheid by Villa Pascal, die huis van die beroemde Franse chanteuse (sanger) Daniele Pascal en Eugee Lebreton. Hulle verwelkom hul gaste persoonlik! Een aand ...

15% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR950
R808
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Wellway Park, Durbanville

Fynbos Guest Unit is 'n gerieflike semi-selfsorgeenheid vir 2 gaste in Wellway Park, Durbanville en is net 600 m vanaf Mediclinic Durbanville. Die eenheid het 'n slaapkamer, 'n badkamer, kombuisie en 'n sitarea. Di...

Vanaf
R990
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Durbanville, Wes-Kaap

Little Elm Cottage is 'n selfsorgkothuis op die eienaar se perseel in Durbanville, Kaapstad. Dié verblyf is die ideale basis om doendinge en besienswaardighede in die omtrek en in die Noordelike Voorstede te geniet...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]