Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Pinehurst besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Pinehurst.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Pinehurst akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Pinehurst Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Pinehurst Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 10 km vanaf Pinehurst

Vanaf
R1 500
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Durbanville, Wes-Kaap

Margie's Place bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n woonstel met 2 slaapkamers in Durmonte, Durbanville. Dié woonstel het 2 slaapkamers wat elkeen 'n en suite-badkamer en lugversorging het. Die woonstel het 'n te...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Durbanville, Wes-Kaap

10 Van Der Westhuizen is in Valmary Park, Durbanville en bied gehalteverblyf wat ideaal is vir sakereisigers, vakansiegangers of diegene wat op soek is na oornaggeriewe. Daar is verskeie winkels, restaurante en ande...

Vanaf
R4 968
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Durbanville, Wes-Kaap

Relax at Ridge House is in Durbanville geleë en bied gerieflike en luukse selfsorgverblyf in 'n pragtige, smaakvolle drieslaapkamerhuis. Die huis is ingerig met moderne geriewe en is ideaal geleë vir gaste wat Ste...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Durbanville, Wes-Kaap

10 Windell Self-Catering Accommodation is in die hartjie van Durbanville geleë. Die eenhede is 5 minute vanaf Durbanville Gholfbaan en Durbanville Hospitaal wat 'n baie stil en rustige omgewing is. Die verblyf bes...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
B&B in Durbanville, Wes-Kaap

Villa10 on Hugo is 'n klein, knus gastehuis in 'n stil, eksklusiewe deel van Durbanville. Dis die perfekte oornagplek vir sakereisigers en vakansiegangers omdat dit halfpad tussen die stad en die Kaapse Wynlande gel...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Durbanville, Wes-Kaap

@ 7 Pillars bied bekoorlike selfsorgwoonstelle in Durbanville, Kaapstad. Dis naby bekende Durbanville-wynplase en net 'n entjie se ry van die middestad af geleë. Verblyf word in 3 stylvolle eenhede langs die hoofh...

Vanaf
R495
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Durbanville, Wes-Kaap

Villa Agostinelli is 'n oopplan-eenheid wat baie privaat is. Dit is in die hartjie van Durbanville geleë, binne-in 'n sekuriteitskompleks in Kerkstraat. Die eenheid is ingerig met 'n dubbelbed, ingeboude kaste as...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Durbanville, Noordelike Voorstede

The Nest is ’n pragtige, moderne woonstel in ’n sekuriteitskompleks in Durbanville. Hierdie ruim woonstel bied verblyf aan 5 gaste. Die hoofslaapkamer het ’n koningingrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Durbanville, Wes-Kaap

The Willow is 'n gastehuis in die stil buurt, Amanda Glen in Durbanville wat maklike toegang tot verskeie gesogte skole, die Glengarry Winkelsentrum en die N1 bied. The Willow bied verblyf in 3 moderne, helder en ...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Durbanville, Wes-Kaap

Petite France is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorghuis in Durbanville. Die huis beskik oor 4 slaapkamers, 'n gedeelde badkamer en 'n aparte gaste-toilet. Die badkamer is toegerus met 'n bad, stort en 'n toilet....

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]