Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (29)
B&Bs (5)
Gastehuise (5)
Selfsorg-eenhede (19)

Resensies van Pinelands

4.5 / 5  
volgens 35 resensies
Lees regte resensies van Pinelands van 35 geverifieerde gaste.
Indien jy Pinelands besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Pinelands.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Pinelands akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Pinelands Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Pinelands Akkommodasie

28 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
B&B in Pinelands

Abide With Us is 'n B&B in die boomryke woonbuurt Pinelands in Kaapstad geleë en word deur die eienaars, Aileen en Ralph Willcox, bestuur. Daar is verblyf in 3 ruim en gerieflike kamers, elkeen met volvloermatte e...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Pinelands

Die selfsorgwoonstel het sy eie ingang en bied slaapplek aan 4 gaste. Elke slaapkamer het slaapplek vir 2 gaste en 'n en suite-badkamer. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel, gratis WiFi, lugvers...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R695
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Pinelands

The Fairway is 'n pragtige gastekamer op 'n privaat perseel wat heeltemal afgesonder van die hoofhuis is. Dié eiendom in die Pinelands-tuinstad in Kaapstad geleë. Kaapstad Internasionale Lughawe en die middestad i...

Vanaf
R795
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Pinelands

The Palms Pinelands is 'n eenheid met 'n aparte ingang wat op die eienaar se perseel in Pinelands geleë is. Pinelands is 'n boomryke voorstad wat baie sentraal in Kaapstad is. Die middedorp is 10 km ver en die lugh...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Pinelands

Lils Cape Town is 'n tuinkothuis op die eienaar se perseel in Pinelands, 'n boomryke woonbuurt wat baie sentraal in Kaapstad is. Dié kothuis het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Daar is 'n en suite-slaap...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Pinelands

Bradclin @ York Place is 'n oulike en gerieflike tweeslaapkamer-eenheid in 'n sekuriteitskompleks in Pinelands. Soos met alle Bradclin-eiendomme word spesiale aandag aan elke detail gewy om jou gemak te verseker. Va...

Vanaf
R1 145
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pinelands

Ambient Place bied 2 aparte selfsorg-suites met privaat ingange. Dit is 'n ruim, luukse 3-ster-instansie wat smaakvol versier. Dit is die ideale verblyf vir 'n sakereisiger, vakansieganger of mense wat vir mediese r...

Vanaf
R975
per nag (plek vir 1)
Selfsorg in Pinelands

Bradclin House is 'n 3-ster-gegradeerde gastehuis met selfsorg-geriewe in Pinelands, 'n boomryke voorstad van Kaapstad. The Feathers Cottage is 'n ruim suite met 2 slaapkamers, elk met 'n dubbelbed, 'n platskerm-TV...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 600
R1 280
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Pinelands

Bradclin @ Mutual is in Anfield Village, in die Forest Rylaan-uitbreiding geleë en die uiters sentrale ligging is ideaal vir sakereisigers wat Old Mutual en ander besigheidsparke in Pinelands wil besoek. Die woonst...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Pinelands

Alice's Cottage is 'n selfsorg-eenheid op die eienaar se perseel naby Old Mutual en ander besighede in Pinelands, Kaapstad. Die kothuis is net 15 km van Kaapstad Internasionale Lughawe en die Kaapse middestad af. Di...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Wys 1 tot 10

Welkom by die Pinelands akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za