Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Pineridge besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Pineridge.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Pineridge akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Pineridge Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Pineridge Akkommodasie

2 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 048
per nag, vir 2 mense
Hotel in Durban, Pineridge

Splendid Inn Pinetown is in Pinetown geleë. Dis 'n klein stad, ongeveer 16 km wes van Durban. Dis perfek vir 'n sakereis of 'n vakansie en die hotel bied gerieflike akkommodasie naby aan 'n verskeidenheid doendinge...

Vanaf
R940
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pinetown, Pineridge

The Bell Inn is in 'n woongebied Manors in Pinetown, 'n ideale ligging vir sakereisigers wat in Pinetown, New Germany, Westmead, Mahogany Ridge of Marianhill moet wees. The Bell Inn bied ook toegang tot Lahee Park S...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Pineridge

Vanaf
R1 090
per nag, vir 2 mense
B&B in Pinetown, Vallei van 'n Duisend Heuwels

Apricot Sky B&B is in die lowerryke woonbuurt Fields Hill in Pinetown en bied 'n hartlike en ontspannende atmosfeer met uitstekende diens. Verblyf is beskikbaar in 3 gerieflik ingerigte slaapkamers met en suite-bad...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pinetown, The Wolds

La Familia Gastehuis is sentraal geleë in Padfield Park in Pintetown, na aan Pinecrest, Westmead, Hillcrest, Kloof en Queensmead. Die rustigheid van die lodge verseker 'n ononderbroke nagrus, en die gastehuis is id...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R940
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Pinetown, Vallei van 'n Duisend Heuwels

Thrush Nest Bed and Breakfast and Self Catering is tussen Kloof en Pinetown in Manors geleë. Dié B&B word deur natuurskoon en rustigheid omring en is ideaal vir 'n vakansie of vir oornagverblyf. Verblyf word in 3...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Pinetown, Vallei van 'n Duisend Heuwels

Pinetown Lala Land is geleë in Manors, Pinetown. Al 4 slaapkamers het en suite­-badkamers en privaat ingange. Elke slaapkamer het 'n koninggrootte-­bed en is toegerus met 'n TV met sekere DStv­-kanale, lugverso...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Pinetown, Cowies Hill

4 on Rainbow Guest House is 'n ruim selfsorgkothuis wat in Cowies Hill Park tussen Pinetown en Westville geleë is. Dis net 'n entjie se stap vanaf verskeie geriewe in die omgewing. Dié kothuis is volledig ingerig...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Pinetown, Cowies Hill

Hierdie bed en ontbyt in Pinetown bied 'n panoramiese uitsig oor Durban, 'n buite-swembad, masseerdienste,'n speelkamer, gratis private parkering. Elke kamer het'n eie balkon. Die lugverkoelde kamers by Villa Valen...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Pinetown, Hatton Estate

10 on Durham is 'n ruim selfsorgkothuis in Pinetown. Die gastehuis is net 'n kort rit vanaf verskeie geriewe in die omgewing. Dié kothuis is op die eienaar se eiendom, en het 'n privaat ingang. Dis volledig gemeub...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kloof, KranztKloof Nature Reserve

35 on Fairview is in die lowerryke, luukse woonbuurt Kloof in die omliggende Durban-omgewing geleë. Die blyplek is naby verskeie restaurante, winkels en die M13, so dit is perfek vir sakereisigers of vakansieganger...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Pineridge akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Durban blad indien jy na meer Durban akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za