Indien jy Pinnacle Point besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Pinnacle Point.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Pinnacle Point Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Pinnacle Point accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Pinnacle Point akkommodasie
Bladsy 2 - 40 lekke plekke om te bly
250 at Pinnacle bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n luuske vierslaapkamerhuis op Piccacle Point Gholflandgoed. Dié landgoed is op die hang...
Pinnacle Point Golf Lodge 70 bied gehalte-selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde tweeslaapkamerhuis aan 5 volwassenes en 2 kinders. Di...
Hierdie privaat besitte vakansie-villa is geleë in 'n baie ongerepte gholfoord. Dit is 'n selfsorg-duplekseenheid met 'n terras en asemrowen...
Ocean Room @ 66 Fynbos is 'n knus kamer op die eienaar se perseel op die Pinnacle Point-gholflandgoed in Mosselbaai. Die kamer is ideaal vir...
Pinnacle Point Golf Estate is in die Pinnacle Point Strand- en Gholfoord in Mosselbaai. Dit het 'n skouspelagtige uitsig oor die gholfbaan e...
Pinnacle Point Lodge 118 is 'n ruim selfsorghuis vir 6 gaste in die Pinnacle Point Beach and Golf Resort. Dié dubbelverdieping-eenheid bes...
Fynbos 46 is 'n gerieflike vierslaapkamerhuis wat ingerig is vir selfsorg. Die huis is op die Pinnacle Point-landgoed in Mosselbaai. Die lan...
Welkom by die Pinnacle Punt akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Tuinroete blad indien jy na meer Tuinroete akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.