Indien jy Pinnacle Point besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Pinnacle Point.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Pinnacle Point Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Pinnacle Point accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Pinnacle Point akkommodasie
Bladsy 8 - 40 lekke plekke om te bly
Die Blou Skulpie is 'n oopplan-woonstel in Danabaai in die Wes-Kaap. Die woonstel is goed geleë naby 'n hele rits winkels, kroeë en restaura...
Golf Paradys is in die hartjie van Mosselbaai naby die hawe en veilige swemstrande geleë. Dié hawedorp is op die Tuinroete en is bekend vir ...
Mari-Amor Self-catering Apartments is in Mosselbaai geleë en ideaal vir vakansiegangers, sakereisigers en gaste wat iemand die hospitaal wil...
CBS Accommodation bied selfsorgwoonstelle op die eienaars se perseel in Mosselbaai. Dit is ideaal vir 'n paartjie of klein gesin wat op soek...
Drika's Verblyf is 'n gerieflike selfsorgwoonstel vir 4 gaste in Mosselbaai. Die woonstel het 'n privaat ingang en beskik oor 2 slaapkamer...
Mona Lavender is 'n selfsorgeenheid op die grondverdieping van die eienaar se huis in Danabaai, Mosselbaai. Gaste het toegang tot hul eie ge...
Da Nova Akkommodasie is in Mosselbaai en bied gehalteverblyf aan ’n klein gesin, 'n paartjie of sakereisigers. Dit is naby verskeie winkels,...
21st Avenue Mossel Bay is 'n pragtige selfsorg-vakansiehuis in die kusdorp, Mosselbaai. Dié huis is naby 'n gholfklub, winkelsentrums en die...
JoJo's BnB is 'n nuwe B&B in die prentjiemooi woonbuurt Danabaai, 'n bewarea met fantastiese see-uitsigte naby Mosselbaai op die bekende Tui...
Dolphin View is 'n bekoorlike woonstel met 'n pragtige uitsig oor die see en bied verblyf op die eienaars se perseel in Danabaai, 'n rustige...
Welkom by die Pinnacle Punt akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Tuinroete blad indien jy na meer Tuinroete akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.