Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (57)
B&Bs (7)
Gastehuise (11)
Selfsorg-eenhede (39)

Resensies van Plattekloof

4.5 / 5  
volgens 41 resensies
Lees regte resensies van Plattekloof van 41 geverifieerde gaste.
Indien jy Plattekloof besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Plattekloof.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Plattekloof akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Plattekloof Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Plattekloof Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Plattekloof

De Grendel Cape Accommodation, Cape Palms, is in Parow-Noord geleë. Dié gewilde, sentrale woonbuurt lê aan die voet van Tygerbergheuwels. Elke eenheid het WiFi, 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, koffie- ...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Parow, Plattekloof

Heldersig Cottage is geleë in die pragtige woonbuurt Panorama teen die voet van die Tygerberg. Die kothuis is slegs 20 km van Kaapstad af en bied die ideale blyplek vir vakansiegangers en sakelui. Die bekoorlike ...

Vanaf
R250
per nag (plek vir 1)
Selfsorg in Parow, Plattekloof

Heidel-herberg bied ruim selfsorgverblyf in Parow wat ideaal is vir korttermynverblyf. Die woonstel is stapafstand vanaf die Panorama Mediclinic en die Panorama GVI Onkologiesentrum en daar is verskeie restaurante e...

Vanaf
R1 320
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Plattekloof

Plattekloof Premium Lodge in die spoggerige en rustige Plattekloof, gerieflik naby die N1 en ander hoofpaaie. Die lodge is ook ideaal vir iemand wat naby 'n geliefde in die hospitaal moet wees, aangesien ons net 1 k...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Plattekloof

Lekker Slaap Huis bied gerieflike selfsorgverblyf in Panorama, 'n Kaapse voorstad naby die MediClinic, N1 Stad-winkelsentrum en ander hospitale. Besienswaardighede in die omgewing sluit Durbanville se wynroete, die ...

Vanaf
R990
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Parow, Plattekloof

Tahiti 32 is in Parow Noord en bied gehalte-verblyf naby talle winkels, restaurante, besighede en ander geriewe. Dié ruim eenheid ?het 2 slaapkamers en is op die eerste verdieping. Die hoofslaapkamer het 'n dubbe...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Plattekloof

Atlantic View is 'n luukse, bekostigbare gastehuis in die lieflike Plattekloof-woonbuurt wat ideaal vir vakansiegangers en sakereisigers is. Die gastehuis het 3 eenhede om van te kies: Kamer 1, Kamer 2 en Woonstel....

Vanaf
R1 390
per nag, vir 2 mense
B&B in De Duin, Plattekloof

VinBoHo bied jou 'n wegbreekplek wat die gevoel van 'n antieke era met 'n moderne kinkel bestempel. Dit is hier waar ons herinneringe bou en waar die atmosfeer rustig en vreedsaam is. VinBoHo het 3 vreedsame lodge...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Parow, Plattekloof

Rejuvenate is 'n B&B en 'n spa in die voorstad, Panorama, in Kaapstad geleë. Die smaakvol versierde gastehuis bied verblyf net in die pad af van Panorama Hospitaal en ander mediese praktyke. Die gastehuis is naby v...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)
B&B in Plattekloof

Butler Mansion is in die Noordelike Voorstede van Kaapstad in Plattekloof geleë en bied luukse verblyf wat ideaal is vir 'n sakereisiger of vir vakansiegangers. Die verblyf bestaan uit 2 en suite-slaapkamers wat e...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za