Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (58)
B&Bs (7)
Gastehuise (11)
Selfsorg-eenhede (40)

Resensies van Plattekloof

4.5 / 5  
volgens 41 resensies
Lees regte resensies van Plattekloof van 41 geverifieerde gaste.
Indien jy Plattekloof besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Plattekloof.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Plattekloof akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Plattekloof Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Plattekloof Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Plattekloof

Plattekloof-Glen Self Catering Unit is 'n kothuis op die eienaar se perseel in Goodwood, Kaapstad. Dit is ideaal vir enkellopendes of paartjies wat op soek is na gerieflike verblyf naby verskeie geriewe in die Noord...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)
B&B in Plattekloof

Butler Mansion is in die Noordelike Voorstede van Kaapstad in Plattekloof geleë en bied luukse verblyf wat ideaal is vir 'n sakereisiger of vir vakansiegangers. Die verblyf bestaan uit 2 en suite-slaapkamers wat e...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Plattekloof

50 on Theal B&B is in 'n stil residensiële woonbuurt in die noordelike voorstede van Kaapstad geleë. 50 on Theal B&B bied 2 dubbelkamers in die eienaar se huis. Die kamers is ingerig met 'n dubbelbed in elk. Die...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Plattekloof

Smithland skuil in die hartjie van Tygerberg, net 15 minute se ry vanaf Kaapstad se middestad. Ons aandag aan detail verseker veilige, gerieflike en luukse verblyf. Smithland bied huislike verblyf is in 'n sekuritei...

Vanaf
R625
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Panorama, Plattekloof

Getaway Self-Catering bied selfsorgverblyf op die eienaar se perseel in Kaapstad se Noordelike Voorstede. Dis perfek vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby verskeie geriewe. Daar is 6 eenhede met slaap...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Plattekloof

Acacia House is teen die Tygerberg-heuwels in die hartjie van Kaapstad se noordelike voorstede geleë en bied gerieflike akkommodasie met 'n gesellige atmosfeer en ruim leefareas. Die akkommodasie bestaan uit 6 sm...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Plattekloof

Cozy and Comfortable Cottage is op die eienaar se perseel in Plattekloof, 'n buurt in Kaapstad se Noordelike Voorstede geleë. Dit bied maklike toegang tot die N1. Dié oopplan-kothuis het slaapplek vir 2 gaste en ...

Vanaf
R2 870
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Plattekloof

Cape Town Views is 'n selfsorgwoonstel in Plattekloof, ’n voorstad van Kaapstad. Die woonstel is op die eienaar se eiendom en is ideaal geleë naby die wynplase in die noordelike voorstede. Hierdie woonstel is sm...

Vanaf
R995
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Avondale, Plattekloof

Auriol's Guesthouse is in Avondale geleë. Gaste kan in die pragtige tuin ontspan en die swembad en braai-area geniet. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansieverblyf in Kaapstad. Die kaggel skep 'n heerlike warm...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Plattekloof

HouseHps Accommodation in Plattekloof bied selfsorgverblyf vir sakereisigers en vakansiegangers, en spog met 'n uitsig op Tafelberg en die res van Kaapstad. Die ruim huis beskik oor 4 slaapkamers met uitsigte oor d...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za