Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (57)
B&Bs (7)
Gastehuise (11)
Selfsorg-eenhede (39)

Resensies van Plattekloof

4.5 / 5  
volgens 41 resensies
Lees regte resensies van Plattekloof van 41 geverifieerde gaste.
Indien jy Plattekloof besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Plattekloof.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Plattekloof akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Plattekloof Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Plattekloof Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
B&B in Plattekloof

Annette Gastehuis is in Meyboomlaan en Suikerbos-singel geleë. Dit is 'n bekoorlike gastehuis in die gesogte voorstad Plattekloof in die Noordelike Voorstede. Die gastehuis bied 18 pragtig versierde kamers met sla...

Vanaf
R680
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Plattekloof

Elsabees is sentraal geleë en bied gesellige verblyf naby die N1-snelweg in Parow-Noord. Daar is 2 selfsorg-eenhede met slaapplek vir 4 mense. Al die eenhede is smaakvol gemeubileer en sluit 'n slaapkamer met 'n ...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
B&B in Plattekloof

De Tijger Lodge bied B&B in De Tijger, Kaapstad. Dié lodge is ideaal geleë naby verskeie besienswaardighede in die Noordelike Voorstede. Ons 7 kamers is individueel versier en elke kamer het 1 dubbelbed of 2 enke...

Vanaf
R970
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Parow, Plattekloof

Amies Self-Catering Apartments is in ’n veilige kompleks in Panorama, Parow, Kaapstad geleë. Die gehaltewoonstelle bestaan uit 'n oopplan-leefarea en 'n goed toegeruste kombuis met 1 badkamer. Die woonstelle het...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Plattekloof

JR Accommodation bied selfsorgverblyf in Parow vir goeie waarde vir jou geld. Ons bied verblyf waar jy sal tuis voel vir 'n onvergeetlike besoek aan Kaapstad. Die woonstelle is in 'n stil, veilige area geleë met ...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Plattekloof

Bella's Selfsorg is in die noordelike voorstede van Kaapstad, in Parow geleë. Dié eenheid beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n d...

Vanaf
R2 100
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Plattekloof

Villa Candara is 'n Toskaanse herehuis wat een van die grootse eiendomme in die Plattekloof-area is en direk aan Tygerberg Natuurreservaat grens. Dié rustige, natuurligging bed asemrowende uitsigte oor Kaapstad en ...

Vanaf
R594
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Plattekloof

The Islands 2-bedroom Apartment is 'n ruim selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Parow. Dis deel van die Tyger Classique-portefeulje wat verskeie selfsorgwoonstelle insluit. Dié kompleks is naby die N1, skole ...

Vanaf
R450
per nag (plek vir 1)
Selfsorg in Plattekloof

42 on DF is in Parow-Noord geleë en bied gerieflike verblyf vir 'n enkelreisiger. Dis naby hospitale, 4 groot winkelsentrums en verskeie restaurante. Dié ateljeewoonstel beskik oor 'n enkelbed. Linne en handdoeke...

Vanaf
R1 005
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in De Duin, Plattekloof

Panorama Self Catering 2 bied verblyf in selfsorg-eenhede met slaapplek vir 2 tot 4 mense. Al die oopplan-eenhede beskik oor lugversorging, dubbelbeddens, asook en suite-badkamers met baddens of storte. Sommige van...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za