Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (59)
B&Bs (7)
Gastehuise (10)
Selfsorg-eenhede (42)

Resensies van Plattekloof

4.5 / 5  
volgens 48 resensies
Lees regte resensies van Plattekloof van 48 geverifieerde gaste.
Indien jy Plattekloof besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Plattekloof.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Plattekloof akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Plattekloof Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Plattekloof Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Plattekloof

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Parow, Wes-Kaap

25 On Fitzpatrick het selfsorg-eenhede in Parow-Noord en dis ideaal geleë in die Noordelike voorstede van Kaapstad aan die voet van die Tygerbergheuwels met maklike toegang tot die N1. Akkommodasie beskik oor 3 e...

10% af Aanbod!
VanafR750
R675
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Parow, Wes-Kaap

Chante's is 'n woonstel in Parow-Noord, Kaapstad. Dié voorstad bied maklike toegang tot uitstekende winkelsentrums, die middestad, restaurante, kroeë, teaters en wynroetes van wêreldgehalte. Die oopplan-woonstel...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R480
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Welgelegen , Wes-Kaap

Corner Cottage bied verblyf in 'n tuinkothuis op die eienaars se perseel in Welgelegen, Kaapstad. Die huis is baie sentraal geleë en naby winkelsentrums, restaurante, hospitale, skole en snelweë. Dié tuinkothui...

Vanaf
R2 394
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Parow, Wes-Kaap

Modern Luxury Apartment is vas aan 'n huis in Welgelegen in Parow, maar dit het sy eie ingang. Die eiendom is aan die voet van die Tygerbergheuwels, 5 minute vanaf Panorama Hospitaal en naby Plattekloof Winkelsentru...

10% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 400
R1 260
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Monte Vista, Wes-Kaap

Rotterdam Cottage bied gerieflike verblyf in Monte Vista in Kaapstad. Dis 12 km vanaf die middestad en bied maklike toegang tot die topgeriewe in die stad. Dié tweeslaapkamerwoonstel is op die eienaar se perseel ...

Vanaf
R1 490
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bellville, Wes-Kaap

Keret Akkommodasie is in die noordelike voorstede van Kaapstad. Dis sentraal geleë tussen besienswaardighede en geriewe in die Waterfront, Tafelberg, Durbanville, Bellville, Stellenbosch en Kaapstad Internasionale ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Bellville, Wes-Kaap

Bonino Guesthouse is in Loevenstein in Bellville geleë. Besienswaardighede in die omgewing sluit GrandWest Casino, Canal Walk-winkelsentrum, V&A Waterfront en die Durbanville Wynroete in. Die gastehuis bied verbly...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR580
R464
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Welgelegen , Wes-Kaap

Eagles Rest is in die Plattekloof/Parow-area en bied gerieflike en ontspanne verblyf in die Wes-Kaap. Dit bied B&B- of selfsorg-opsies in die veilige voorstad Welgelegen en het 'n unieke ligging naby bekende restaur...

Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Loevenstein, Wes-Kaap

Maroela House is in Loevenstein in die noordelike voorstede van Kaapstad geleë. Dis die perfekte plek vir toeriste of sakereisigers wat naby die sakegebiede in Bellville, Tygervallei, Parow en Stellenbosch of enige...

Vanaf
R795
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Welgemoed, Wes-Kaap

Heaven's View Guest House bied B&B- of selfsorgverblyf in Welgemoed, Kaapstad. Die gastehuis is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gemaklike oornagplekkie naby verskeie besienswaardighede in die Noordelike Voorst...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 7 - Wys 61 tot 70

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za