Resensies van Plattekloof

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Plattekloof bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.46 uit 5 gekry volgens 41 resensies.
Katy H. - 23rd February 2019
staying in Plattekloof
Would recommend the place to other people.
Gert W. - 24th November 2018
staying in Plattekloof
Daar is eetplekke lekker naby vir middag- of aandete.
John K. - 15th November 2018
staying in Plattekloof
Goeie vertrekpunt na ander dele van die stad.
Robyn B. - 21st October 2018
staying in Plattekloof
Very close to most attractions in Cape Town.
Anathi M. - 8th October 2018
staying in Plattekloof
Great place to travel to.
Jaco V. - 8th October 2018
staying in Plattekloof
Plattekloof se ligging is baie goed. Mooi tussen die stad en die ander omligende areas soos Durbanville, Stellenbosch en Franschhoek. 2 minute dan is jy op die N1. Ek kan enige plek vinnig bereik. Sal vir seker weer daar bly wanneer ek Kaap toe gaan!
Dina C. - 26th September 2018
staying in Plattekloof
Such a convenient location. Close to hospitals, restaurants, and shops.
Frik J. - 16th July 2018
staying in Plattekloof
Alles is baie naby aan Plattekloof soos besienswaardighede en winkelsentrums.
Sibongile N. - 11th May 2018
staying in Plattekloof
There is a need for a shuttle, especially to people who has no means of transport at the time of visit. Or those not allowed to drive due to general condition. Or there are contact nrs for available means of transport.
Henriette S. - 18th April 2018
staying in Plattekloof
Naby aan Panorama Medikliniek.
Peter W. - 20th March 2018
staying in Plattekloof
Dit is in die middel van alles.
Pieter H. - 5th January 2018
staying in Plattekloof
Nogmaals n fantasties plek en ek sal dit enige tyd vir enigiemand aanbeveel.
Yvonne D. - 8th November 2017
staying in Plattekloof
Will always book in this area. Thanks to LekkeSlaap for highlighting that it is a good area to stay in if you want to be close to the airport.
Annemarie F. - 24th October 2017
staying in Plattekloof
Fantastiese omgewing om te bly as jy in die Kaap is. Bietjie weg van die vreeslike geraas, en vriendelike mense.
Loekie T. - 16th October 2017
staying in Plattekloof
Goed geleë, naby restaurante en winkels. Sal beslis weer hier tuisgaan!
Ilze K. - 30th September 2017
staying in Plattekloof
Vir ons plattelandse mense is die stad maar effe raserig, maar ons kon met gemak aan die slaap raak en het heerlik gerus snags. Die ligging is heerlik sentraal en naby aan goeie winkelsentrums en die lughawe.
Ilze K. - 7th September 2017
staying in Plattekloof
Lekker sentraal!
Mandisa N. - 28th August 2017
staying in Plattekloof
Four star.
Megan M. - 28th August 2017
staying in Plattekloof
Very peaceful.
Caroline R. - 22nd July 2017
staying in Plattekloof
Sal baie graag in die toekoms daar ook vir 'n dag of 2 wil gaan bly.
Alberta R. - 4th July 2017
staying in Plattekloof
Ek sou Plattekloof nie beskryf as 'n toeristebestemming nie, maar eerder as 'n perfekte sentrale punt om in te bly.
Hein S. - 4th May 2017
staying in Plattekloof
Al lê Plattekloof naby die N1, is die area ryk aan groot bome wat die klanke van die hoofweg verbloem. Dit is 'n netjiese, skoon en stil woonbuurt. As toeristebestemming is dit 'n goeie area om saans uit te rus en te ontspan. Of jy nou die stad met al sy bekoorlikhede soos Tafelberg of die strande van Blouberg, die wynplase van Stellenbosch en die Paarl will besoek, of jou dae in Canal Walk wil deurbring, alles bly stapafstand.
John K. - 15th April 2017
staying in Plattekloof
Pragtige uitsig en spoggerige huise!
Louis S. - 11th April 2017
staying in Plattekloof
Asemrowende huise en omgewing en baie sentraal en veilig.
Hermien K. - 27th March 2017
staying in Plattekloof
Baie veilig en 'n mooi uitsig.
Monica P. - 11th March 2017
staying in Plattekloof
A beautiful and well kept suburb.
Kay And Shawn D. - 1st January 2017
staying in Plattekloof
We loved it.
Vanessa T. - 22nd November 2016
staying in Plattekloof
Lovely place for a holiday.
Mark D. - 22nd November 2016
staying in Plattekloof
Ideaal vir selfsorgverblyf.
Le Roux V. - 14th October 2016
staying in Plattekloof
Die gasvrou en personeel is van top gehalte.
Pierre R. - 5th September 2016
staying in Plattekloof
Baie goeie ligging.
Jeanine H. - 18th April 2016
staying in Plattekloof
Goeie plek.
Erica S. - 30th March 2016
staying in Plattekloof
Die uitsig is pragtig. Mooi netjiese omgewing. Lekker stil, uit die stad se gejaag uit.
Diane S. - 28th March 2016
staying in Plattekloof
Wonderful location.
Ina B. - 24th February 2016
staying in Plattekloof
Die area is baie sentraal geleë en maklik toeganklik vanaf die hoofroetes.
Js B. - 11th February 2016
staying in Plattekloof
Goeie ligging.
Elma V. - 7th December 2015
staying in Plattekloof
Goeie area, net baie verkeer.
Christo D. - 10th April 2015
staying in Plattekloof
Plattekloof is 'n rustige area en het my aangenaam verras. Baie sentraal en 'n paar minute se ry na Kaapstad.
Francois S. - 11th February 2015
staying in Plattekloof
Baie goed geleë t.o.v. Canal Walk, Kaapstad, Melkbosstrand en baie ander toerisme-aantreklikhede.
Louis W. - 15th January 2015
staying in Plattekloof
Veilige en rustige omgewing.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za