LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG

Geverifieerde Resensie

Plettenbergbaai

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Plettenbergbaai bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.8 uit 5 gekry volgens 615 resensies.

Plettenbergbaai

The Hill House 17

"Plettenberg Bay is an awesome holiday spot for all ages!"

Plettenbergbaai

Take 5 @ The Dunes

"There's so much to do and see in the area. It's a beautiful part of the world."

Plettenbergbaai

Keurbooms River Lodge

"Kom al 16 jaar Plettenbergbaai toe en gaan nog steeds in die toekoms."

Plettenbergbaai

O So Kozi

"Ons verblyf was op Keurboomsstarnd en dit is 'n ongelooflike mooi strand met die mooiste rotsformasies en lang wit strande om op te stap. Rustige atmosfeer. Hier hou 'n mens vakansie!"

Plettenbergbaai

33 Hanois

"Baie om te sien. "

Plettenbergbaai

Plettenberg Bay Beach Cottage

"Mooi plek en lekker swemstrande maar die verkeer sommige dae is mal."

Plettenbergbaai

Protea Wilds Retreat

"There are many scenic routes to take by foot, bicycle and car. We'd love to visit there again."

Plettenbergbaai

Swallows Nest

"Vreeslik baie om te doen in die omgewing, of net langs die see te gaan lê. "

Plettenbergbaai

Panoramic Blue B&B

"Lekker besig en feestelik."

Plettenbergbaai

Plett Beachfront Accommodation

"Fantastic value for money."

Plettenbergbaai

Masescha Country Estate

"Stunning place to be."

Plettenbergbaai

Nou en Dan

"Fantastiese weer en pragtige strande en baie 'n groot verskeidenheid goeie restaurante."

Plettenbergbaai

Dolphins Rest

"Alles wat jy nodig het vir 'n lekker naweekwegbreek. "

Plettenbergbaai

20A Castleton

"Absolutely beautiful. Thinking of moving to Plettenberg Bay."

Plettenbergbaai

Riverclub 4217

"Absolute holiday destination. Little town, but it has all you need."

Plettenbergbaai

ArchRock Resort

"'n Besoek aan Enricos maak die hele trip die moeite werd!"

Plettenbergbaai

Anchorage Guest House

"A lot to see and do!"

Plettenbergbaai

Masescha Country Estate

"Daar is baie om te doen en sien in die area."

Plettenbergbaai

Pepper Tree Self-catering Guest House

"To have kids arcades in town or close by surrounding areas, where parents can sit and relax while kids are having fun playing."

Plettenbergbaai

Jolly Jenny @ The Dunes

"Sal graag weer wil kom. Baie mooi omgewing. Keurboomstrand is veral pragtig."

Plettenbergbaai

Dolphins Rest

"Plettenbergbaai is die mooiste plek."

Plettenbergbaai

Alikreukel Akkommodasie

"Oulike dorp! Baie om te doen. Moet daar bly vir 2-3dae. Robberg is 'n hoogtepunt."

Plettenbergbaai

The Dunes 66

"Ons het heerlik geëet by The Lookout Restaurant in Plet. Pragtige dorp en winkels."

Plettenbergbaai

Goose Valley Golf Estate Unit AA7

"Voorkeurvakansiedorp. Pragtige natuur, strande, netjiese dorp, aktiwiteite vir oud en jonk in en om die dorp. "

Plettenbergbaai

7 River Club Villa

"Plett has the most beautiful beaches in the world."

Plettenbergbaai

Jolly Jenny @ The Dunes

"Ek het vir 'n jaar daar gebly in Keurbooms; absolute stunning dorp!"

Blad
Blad 5 - Wys 121 tot 150
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem