Geverifieerde Resensie
Plettenberg Bay
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Plettenberg Bay bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.8 uit 5 gekry volgens 921 resensies.
"Net baie dankie vir die gastevryheid en vriendelikheid, ek het sommer dadelik tuisgevoel."
"Roberg Nature Reserve se staproete is soos 'n Avatar-movie. Ongelooflik mooi!"
"A 2-hour drive from PE. And it is a must! Everything you need and more! The beaches and scenery are absolutely stunning."
"Nie vir iemand wat die rustigheid van die natuur waardeer en wil geniet nie. Baie ontwikkel en baie duur."
"Dit bly maar 'n mooi dorp en omgewing. Ons kon ook maklik Natures Valley en Stormsrivier besoek, asook Keurboomstrand."
"We love Plett. There is so much to do in and around and it just never disappoints."
"Has all the shops and restaurants you could need. Huge amounts of outdoor activities."
"Baie lekker omgewing met ongelooflike verskeidenheid aktiwiteite vir ouers en kinders. Weer was baie lekker. Alle basiese en nog meer dienste is beskikbaar. Lekker bestemming vir hele gesin."
"We thoroughly enjoyed our stay in Plettenberg Bay, we will be back."
"Plettenbergbaai is baie asemrowend en goed geleë vir die strande en omliggende buitemuursaangeleentheid."