Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (10)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (9)

Resensies van Plumstead

5 / 5  
volgens 3 resensies
Lees regte resensies van Plumstead van 3 geverifieerde gaste.
Indien jy Plumstead besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Plumstead.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Plumstead akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Plumstead Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Plumstead Akkommodasie

10 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Suidelike Voorstede, Plumstead

Safe Haven is 'n selfsorg-eenheid op die gasheer se perseel in Plumstead, 'n lowerryke buurt in Kaapstad. Dit is die ideale basis om verskeie besienswaardighede in en om die Suidelike Voorstede te verken. Hierdie ...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Suidelike Voorstede, Plumstead

11 on Liberty bied veilige selfsorg-akkommodasie in die suidelike voorstede van Kaapstad. Die huis het hoë mure met elektriese omheining en diefwering op al die vensters en veilige parkeerplek van die straat af is ...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Suidelike Voorstede, Plumstead

Pepper Cottages is in die skadu van Kalifoniese peperbome geleë en bied selfsorgverblyf in twee kothuise wat langs mekaar staan in die rustige suidelike voorstad, Plumstead, Kaapstad. Die kothuise het elkeen 'n pri...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Suidelike Voorstede, Plumstead

Fir-Lea Guest Room is in 'n bekoorlike Kaaps-Victoriaanse huis, in die residensiële gedeelte van Plumstead geleë. Die huis is in 1945, aan die einde van die Tweedewêreldoorlog gebou. Dit was 'n era toe huise gebo...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Suidelike Voorstede, Plumstead

24 The Cottage is 'n semi-losstaande kothuis met selfsorggeriewe op die eienaar se perseel in Plumstead, 'n stil voorstad van Kaapstad. Die kothuis is ten volle gemeubileer en het 'n privaat ingang, 2 slaapkamers e...

15% af Aanbod!
VanafR558
R474
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Suidelike Voorstede, Plumstead

GLee Cottages is in die boomryke voorstad Plumstead, in die Suidelike Voorstede geleë en is gerieflik stapafstand vanaf die Royal Cape Gholfklub. Die perseel is sowat 3 km vanaf die Kenilworth Resiesbaan en 5 km va...

Vanaf
R880
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Suidelike Voorstede, Plumstead

Rafters Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n opgeknapte kothuis wat smaakvol versier is. Dit is op 'n residensiële perseel waar die eienaars ook woon en skuil in 'n stil hoekie van Plumstead. Die kothuis h...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Suidelike Voorstede, Plumstead

Charmed Plum Cottage is in Plumstead geleë en bied kwaliteit verblyf wat ideaal is vir 'n paartjie of vir sakereisigers. Dié selfsorgateljee-kothuis beskik oor 2 enkelbeddens wat in 'n dubbelbed omskep kan word....

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Suidelike Voorstede, Plumstead

Kaya La Provence is op die grens van Constantia en Wynberg geleë. Dit is slegs 'n klipgooi van die pragtige Constantia Wynroete af, en hierdie eenheid lê halfpad tussen Kaapstad en Muizenberg. Kaya La Provence bie...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Suidelike Voorstede, Plumstead

Di's Cottage is geleë in die stil sentrale voorstad, Plumstead in Kaapstad. Dié kothuis akkommodeer 2 persone, en is toegerus met kwaliteitlinne, handdoeke en toebehore. Daar is 'n dubbelbed, en 'n aparte en sui...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Plumstead akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za