Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (33)
B&Bs (4)
Wildsplase (16)
Hotelle (2)
Gastehuise (4)
Selfsorg-eenhede (7)

Resensies van Pongolapoortdam

4.2 / 5  
volgens 37 resensies
Lees regte resensies van Pongolapoortdam van 37 geverifieerde gaste.
Indien jy Pongolapoortdam besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Pongolapoortdam.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Pongolapoortdam akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Pongolapoort Dam Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Pongolapoortdam Akkommodasie

34 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 280
per nag, vir 2 mense
B&B in Pongolapoortdam

Dive Inn Guesthouse is in Pongola, 'n subtropiese dorp in die hart van die welvarende suikerriet-plantasies van noordelike KwaZulu-Natal geleë. Pongola is een van die laaste stilhouplekke op pad na gewilde vakansie...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 040
per nag, vir 2 mense
B&B in Pongolapoortdam

Aber Jetz is in die dorpie Pongola geleë en dit is uiters geskikte oornagverblyf vir reisigers op pad na Noord-Natal of Mosambiek. Die verblyf bestaan uit ruim, individueel versierde kamers met koningingrootte-, k...

Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pongolapoortdam

White Elephant Bush Camp & Umkhaya Cottage is in die Pongola Wildreservaat in die noordelike deel van Zululand naby die Swaziland-grens, geleë. Die Bush Camp bied slaapplek vir 23 gaste ('n maksimum van 19 volwa...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pongolapoortdam

The Guest House Pongola is in 'n pragtige tropiese tuin in die buitewyke van Pongola se dorp geleë. Die gastehuis is net 2 strate van die N2 af wat dit maklik maak om op te spoor. Die gastehuis het 10 slaapkamers,...

Vanaf
R3 300
per nag, vir 2 mense
Lodge in Pongolapoortdam

Jozini Tiger Lodge is op die oewer van die skilderagtige Jozini-dam in KwaZulu Natal geleë. Jozini Tiger Lodge is in die hartjie van die Zulu-koninkryk met sy ryk erfenis en ongetemde natuurskoon geleë. Dit is 'n ...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
B&B in Pongolapoortdam

Rosegarden Guesthouse is in 'n rustige en veilige omgewing geleë. Pongola is op die Kingfisher Toerismeroete en bied 'n wye spektrum aktiwiteite aan soos tiervisvang by die Jozinidam, wildkyk by Ithala wildreservaa...

30% af Weeksdae!
VanafR8 400
R5 880
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Pongolapoortdam

Mavela Game Lodge is 'n unieke, luukse lodge in die hartjie van die pragtige Manyoni Privaat Wildreservaat naby Mkuze wat verblyf in luukse safaritente bied. Elke tent het 'n koninggrootte-bed of enkelbeddens, 'n ...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pongolapoortdam

Cycad Rock Fishing Lodge is reg langs die Jozinidam in KwaZulu-Natal en bied ideale verblyf vir kranige vissermanne. Dié omgewing is veral bekend vir tiervisvang en gaste het toegang tot die Jozinidam wat tot in Sw...

Vanaf
R4 000
per nag, vir 10 mense
Tentekamp in Pongolapoortdam

Shayamoya Rustic Bush Camp is 'n ongekunstelde en unieke wegbreek in die hartjie van die bos en dit is naby die dam wat gereeld deur die Kaapse buffels besoek word. Ooievaars en ander voëllewe word gereeld by die d...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Pongolapoortdam

Kastelein is ‘n nuutgeboude gastehuis in Pongola, gerieflik geleë op pad na die N2, halfpad tussen KwaZulu-Natal en die noordelike provinsies. Kastelein bied gerieflike en elegante akkommodasie aan sakereisiger...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]