Resensies van Poortview

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Poortview bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 2 resensies.
Sonja D. - 12th June 2017
staying in Poortview
As 'n hotel voel ek dat hul restaurantgeriewe kan verbeter om middagetes en aandetes te gee en die kroeg oop te hou. Mense wil wegkom van die gejaag en kwaliteittyd spandeer en wil nie heeltyd op die pad wees om by ander plekke te gaan eet of iets drink nie. Die pryse is heeltemal te hoog vir wat jy kry.
Gabriel M. - 5th February 2015
staying in Poortview
Very convenient to find.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za