LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
Results Dates Prompt
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedings
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Port Alfred
4.4/5
volgens 330 resensies

Lees regte resensies van Port Alfred van 330 geverifieerde gaste

Indien jy Port Alfred besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Port Alfred.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Port Alfred Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Port Alfred accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Port Alfred akkommodasie

Bladsy 3 - 60 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Dune Lofts 8

Selfsorg in | East Bank, East BankPort Alfred
Vanaf
R3 600
per nag, vir 7 mense

Dune Lofts 8 is 'n ruim selfsorgvakansiehuis vir 7 gaste in East Bank, Port Alfred. Dié huis het meer as een verdieping en beskik oor 2 sla...

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi
Kombuisgeriewe
Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R3 600
per nag, vir 7 mense

Vanaf
R1 100
per nag, vir 4 mense

Cob Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n privaat tweeslaapkamerkothuis op 'n residensiële perseel waar die eienaars woon. Die kothu...

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Kombuisgeriewe
Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 4 mense

Toegeeflike kansellasiebeleid
Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense

Lambert's Rest bied gerieflike in 'n helder en lugtige woonstel op 'n residensiële erf in Port Alfred. Dié woonstel het slaapplek vir 2 gas...

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi
Kombuisgeriewe
Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R500
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R1 590
per nag, vir 2 mense

Marina Magic is 'n rustige eenheid in Port Alfred, in die Royal Alfred Marina. Dit is 'n huisdeelervaring, waar gaste gemeenskaplike areas m...

Afrikaans
Veilige Parkering
Visvang
Geen Rook Binnenshuis
Afrikaans
Veilige Parkering
Visvang
Vanaf
Vanaf R1 590
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R750
per nag, vir 3 mense

Garden Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n mooi, alleenstaande kothuis in die tuin van die eienaar se perseel. Die kothuis is in P...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
ADSL-lyn
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 3 mense

Vanaf
R996
per nag, vir 2 mense

The Links Coastal Inn is in Port Alfred aan die suidoostelike kus van Suid-Afrika geleë. Dis die perfekte basis vir gaste wat graag die inte...

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Vanaf
Vanaf R996
per nag, vir 2 mense

15% af Winteraanbod!
Vanaf R800
R800 R680
per nag, vir 2 mense

Lavender House & Lavender Room is geleë in Port Alfred, net 100 m van die rivier af en 150 m vanaf restaurante, 'n gesondheidswinkel, gesken...

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Vanaf R800
R800 R680
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R1 400
per nag, vir 6 mense

Riptide Holiday Flat is 'n moderne selfsorgwoonstel in die Rip Tide Gardens-kompleks. Die woonstel is aan die oewer van die Kowie-rivier in ...

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Visvang
Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 6 mense

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense

Dollery House is 'n selfsorg-instansie met 2 eenhede: 'n huis en 'n woonstelletjie. Dis in Port Alfred, na aan West Beach, die gholfbaan en ...

Braaiplek
Gratis WiFi
Selfsorg
WiFi
Braaiplek
Gratis WiFi
Selfsorg
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R790
per nag, vir 2 mense

Wavecrest Self-Catering Suites is aan die Sonskynkus in Port Alfred geleë. Dit het 3 selfsorg-eenhede wat goed ingerig is. Whale Watch het...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Swem
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R790
per nag, vir 2 mense

Welkom by die Port Alfred akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Wildekus blad indien jy na meer Wildekus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.

KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!