Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Port Elizabeth

4.4 / 5  
volgens 803 resensies
Lees regte resensies van Port Elizabeth van 803 geverifieerde gaste.
Indien jy Port Elizabeth besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Port Elizabeth.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Port Elizabeth akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Port Elizabeth Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Port Elizabeth Akkommodasie

429 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Clarendon Marine, Port Elizabeth

Sea Otters Lodge bied strandfront-verblyf met see-uitsigte, direkte toegang tot die strand, braaigeriewe en parkeerplek op die perseel agter 'n afstandbeheerhek. Sea Otters Lodge is teen die strand in Kinibaai in Po...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R450
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Despatch, Port Elizabeth

Buttons Too is 'n losstaande huis in 'n luukse kompleks in die woonbuurt Heuwelkrui in Despatch, 'n dorp tussen Uitenhage en Port Elizabeth. Dit is die ideale akkommodasie vir gesinne of groepe vriende wat veilige s...

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Parsonsheuwel, Port Elizabeth

Eden Road Guest Suites is in die rustige en boomryke voorstad Glendinningvale in die hartjie van Port Elizabeth geleë, net 2 km vanaf Port Elizabeth se middestad en stapafstand vanaf Grey School en Collegiate Girls...

Voorkeurvennoot
25% af Aanbod!
VanafR1 260
R945
per nag, vir 2 mense
B&B in Somerstrand, Port Elizabeth

Beachwalk Bed and Breakfast Summerstrand bied 4-ster akkommodasie in Port Elizabeth, net 60 m van die gewilde strande af. Dit is baie naby aan die Boardwalk Casino, Entertainment and Restaurant Complex. Hierdie erfe...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R490
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Glenhurd, Port Elizabeth

Oppie Vallei is 'n gerieflike woonstel met slaapplek vir 2 gaste in Port Elizabeth. Die woonstel beskik oor 1 slaapkamer en het 'n privaat ingang. Die kamer het 'n dubbelbed, TV en 'n badkamer met 'n stort. Linne e...

Vanaf
R790
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Walmer, Port Elizabeth

African Aquila Self-Catering is vernoem na die majestueuse African Eagle en is in die pragtige tuinwoonbuurt genaamd Walmer in Port Elizabeth geleë. Die gastehuis bied gerieflike selfsorgverblyf naby strande, wink...

Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Somerstrand, Port Elizabeth

Admiral's Lodge is in Port Elizabeth se strandfront-voorstad Somerstrand geleë. Dit is naby groot besienswaardighede. Akkommodasie beskik oor 6 kamers en bied slaapplek vir 16 gaste. Al die kamers het gemaklike be...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
B&B in Somerstrand, Port Elizabeth

Hierdie B&B word deur die eienaar besit en bestuur en bied eersteklas-gasvryheid vir die oordeelkundige sakereisiger of vakansieganger. Keiskama B&B is na aan Port Elizabeth se gewilde swemstrande, restaurante, win...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Seaview, Port Elizabeth

Tranquillity Inn is 'n ten volle gemeubileerde eenheid op die eienaar se perseel in Port Elizabeth. Port Elizabeth is langs Algoabaai se kuslyn geleë en spog met warm water, veilige strande en 'n sub-tropiese klima...

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R495
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Walmer, Port Elizabeth

Close and Comfy is 'n gastehuis wat deur die eienaars bestuur word in Walmer, Port Elizabeth. Die blyplek is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek naby verskeie geriewe en besienswaardighede. ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Port Elizabeth het 'n vrolike atmosfeer wat jy aanvoel soos 'n laatmiddag sonnetjie wat op jou vel bak. Hier teen die Ooskus van Suid-Afrika sonbaai die “vriendelike stad” met sy voete in die Indiese Oseaan en sy kop tussen die olifante van Addo. Lekker strande, mense en aktiwiteite skep 'n perm...   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za