Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Gqeberha (Port Elizabeth)

4.4 / 5  
volgens 928 resensies
Lees regte resensies van Gqeberha (Port Elizabeth) van 928 geverifieerde gaste.
Indien jy Gqeberha (Port Elizabeth) besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Gqeberha (Port Elizabeth).

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Gqeberha (Port Elizabeth) selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Gqeberha (Port Elizabeth) Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Gqeberha (Port Elizabeth) Selfsorg-eenhede

239 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede;
  • Prysklas
Voorkeurvennoot
Vanaf
R490
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Glenhurd, Gqeberha (Port Elizabeth)

Oppie Vallei is 'n gerieflike woonstel met slaapplek vir 2 gaste in Gqeberha (Port Elizabeth). Die woonstel beskik oor 1 slaapkamer en het 'n privaat ingang. Die kamer het 'n dubbelbed, TV en 'n badkamer met 'n sto...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R600
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Despatch, Gqeberha (Port Elizabeth)

Buttons Too is 'n losstaande huis in 'n luukse kompleks in die woonbuurt Heuwelkrui in Despatch, 'n dorp tussen Uitenhage en Gqeberha (Port Elizabeth). Dit is die ideale akkommodasie vir gesinne of groepe vriende wa...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Gqeberha (Port Elizabeth)

Little Rose skuil in die stil woonbuurt Charlo in Gqeberha (Port Elizabeth). Ons bied verskeie verblyfopsies. Dit sluit 2 kothuise, 'n tweeslaapkamerhuis en 2 gastekamers in. Die Little Rose House beskik oor 2 sla...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Seaview, Gqeberha (Port Elizabeth)

Tranquillity Inn is 'n ten volle gemeubileerde eenheid op die eienaar se perseel in Gqeberha (Port Elizabeth). Gqeberha (Port Elizabeth) is langs Algoabaai se kuslyn geleë en spog met warm water, veilige strande en...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Gqeberha (Port Elizabeth)

Ruach Landgoed is in ’n prentjiemooi en boomryke kleinhoewe in Lovemorepark, Gqeberha (Port Elizabeth). 'n Kragopwekker is vir bystand beskikbaar. Dié dorp spog met die perfekte kombinasie van warm water en beske...

Vanaf
R350
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Despatch, Gqeberha (Port Elizabeth)

Buttons Xtenda is ’n gastekamer in die hoofhuis wat deel is van ’n luukse kompleks in die voorstad Heuwelkruin in Despatch, ’n dorpie tussen Uitenhage en Gqeberha (Port Elizabeth). Dit is ideaal vir gaste wat ...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth)

Hedgehog Hollow bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n oopplan-woonstel op dieselfde perseel waar die eienaar woon. Die eiendom is in Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), geleë en is slegs 850 m vanaf die Walmer Park-...

50% af Langtermyn-verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR720
R360
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth)

Brighton Mews Guest Suites bied sakpas-, topgehalte-gesinsverblyf aan in drie privaat selfsorgeenhede en dis slegs 10 minute se ry vanaf die Gqeberha (Port Elizabeth) lughawe. Die huisvesting bestaan uit 2 eenslaap...

Vanaf
R1 485
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Blue Horizon Bay, Gqeberha (Port Elizabeth)

Opi-See Selfsorg is 'n selfsorg-woonstel vir 4 gaste en is op 'n duin in Blue Horizon Bay met 'n uitsig oor die see. Dié woonstel lei na 'n houtdek en het 'n slaapkamer, badkamer, kombuis en 'n leefarea. Die s...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Mount Croix, Gqeberha (Port Elizabeth)

Kirknewton is in Mount Croix in Gqeberha (Port Elizabeth) geleë en bied gerieflike eenhede met slaapplek vir 2. Verblyf word gebied in die Bayview-woonstel of die Courtyard-kothuis, wat elk ’n privaat terras het...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Welkom by die Port Elizabeth selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons uitgebreide versameling van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan kyk na ons algehele Port Elizabeth akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Port Elizabeth akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte selfsorg akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]