Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (19)
Gastehuise (2)
Selfsorg-eenhede (17)

Resensies van Port Nolloth

4.2 / 5  
volgens 56 resensies
Lees regte resensies van Port Nolloth van 56 geverifieerde gaste.
Indien jy Port Nolloth besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Port Nolloth.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Port Nolloth akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Port Nolloth Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Port Nolloth Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 100 km vanaf Port Nolloth

Vanaf
R850
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Kleinsee, Namakwaland

Uitzicht Holiday Home is in die ouwêreldse kusdorp, Kleinzee, in die Namakwaland-streek. Die dorp is 'n rustige wegbreekbestemming vir gaste wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek langs die kus. Verblyf word in 3...

Vanaf
R250
per nag (plek vir 5)
Kampeer/karavaan in Kleinsee, Namakwaland

Kleinzee Spa en Ruskamp is in die klein kusdorpie Kleinzee geleë. Die dorp is nie by die see nie, omtrent 1,5 km van die see af. Dit bied kampgeriewe in die Noord-Kaap. Daar is 'n 40 km lange grond pad na Kleinzee....

Vanaf
R2 000
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Kleinsee, Namakwaland

Seezightlaan Self-Catering Unit is in Kleinzee en bied gehalteverblyf vir 'n gesin of groep vriende. Dis naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Die eenheid het 1 slaapkame...

Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Kleinsee, Namakwaland

Diamonds 'n Daisies is in Kleinzee geleë, 'n klein dorpie langs die weskus van die Noord-Kaap. Kleinzee is veral bekend vir sy diamant-mynbedryf. Die huis het 3 slaapkamers en 1 badkamer, asook 'n gastetoilet. Die...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kleinsee, Namakwaland

Kleinzee Guesthouse bied bekostigbare verblyf in die kusdorpie Kleinzee in Namakwaland. Dis die ideale bestemming vir 'n rustige wegbreek by die see. Die gastehuis het 7 smaakvolle slaapkamers met en suite-badkamer...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kleinsee, Namakwaland

Joanne's Guesthouse is in Kleinzee geleë. Dit is ideaal vir 'n groot gesin of vriendegroep en is lekker naby al die geriewe. Die gastehuis bestaan uit 2 selfsorg-eenhede. Elke eenheid het plek vir 4 tot 6 gaste. E...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Kleinsee, Namakwaland

Joanne's Guesthouse 1 is in die kusdorpie, Kleinzee, geleë en bied gerieflike gastekamers in die Noord-Kaap. Die gastehuis is net 3 km van die strand af. Dié eenheid het 3 en suite-slaapkamers. Elke slaapkamer he...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR900
R810
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kleinsee, Namakwaland

The Beach Cottage Kleinzee is in Kleinzee, 'n klein dorpie aan die Weskus van die Noord-Kaap, geleë en dié dorpie is veral bekend vir diamantdelwery. Nimmereindigende see-uitsigte en 'n uitsig van die Buffelsrivie...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 9)
Selfsorg in Kleinsee, Namakwaland

Blaaskansie is 'n selfsorg-vakansiehuis in die ouwêreldse kusdorpie, Kleinzee, in die Namakwaland-streek. Dié dorp bied 'n rustige oord vir gaste wat 'n rustige kuswegbreek soek. Die huis beskik oor 3 slaapkamers...

Vanaf
R590
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kleinsee, Namakwaland

Blue Diamond Kleinzee is in die kusdorpie, Kleinzee, geleë. Dit bied basiese akkommodasie in 'n "pre-fab"-kompleks met 10 eenhede. Elke eenheid het 3 slaapkamers, elk met 2 driekwartbeddens en sy eie en suite-badk...

Vanaf
R2 000
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Kleinsee, Namakwaland

Lazy Lobster is in Kleinzee in 'n stil buurt geleë en bied selfsorgverblyf vir 4 gaste. Die eenheid het 'n slaapkamer wat met 'n dubbelbed ingerig is en 'n privaat badkamer met 'n stort. Badhanddoeke word voorsien...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR4 480
R4 032
per nag, vir 16 mense
Selfsorg in Kleinsee, Namakwaland

Spoelklippie is in die kusdorpie Kleinzee geleë en bied selfsorgverblyf vir 'n groot groep vriende of 'n gesin. Dié vakansiehuis bestaan uit woonstelle wat aanmekaar skakel en het 7 slaapkamers en 4 badkamers. Di...

10% af Aanbod!
VanafR800
R720
per nag, vir 2 mense
B&B in Kleinsee, Namakwaland

Kleinzee Cottage bied B&B-verblyf in die bekoorlike kusdorpie, Kleinzee in die Namakwaland-streek. Dié dorp bied 'n rustige wegbreek aan gaste wat langs die kus wil ontspan. Die verblyf word in 3 gastekamers met p...

Vanaf
R240
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Namakwaland, Noord-Kaap

Die Houthoop is 'n gasteplaas in die Noord-Kaap, Namakwaland. Die naam is afgelei van 'n hoop hout wat in 'n semi-sirkel gepak is wat as 'n restaurant dien. Die Houthoop Gasteplaas is ideaal vir spanbou, reünies, t...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 3)
Gastehuis in Namakwaland, Noord-Kaap

Nigramoep Slowliving Guest Farm is op ’n lieflike plaas net 60 km van Springbok af geleë. Dié gasteplaas bied 'n verskeidenheid verblyfopsies aan 2 tot 10 gaste. Elke losstaande eenheid is toegerus vir selfsorg...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Namakwaland, Noord-Kaap

Riversun Retreat is teen die Oranjerivier in die Noord-Kaap, sowat 25 km vanaf Vioolsdrif geleë. Dit is 'n asemrowende plek wat by die Oranjeriviergrens tussen Suid-Afrika en Namibië skuil, maar dit grens dan ook ...

Vanaf
R280
per nag, vir 2 mense
Lodge in Karas, Namibië

Shepherds Lodge is in Shepherds Neck in Oranjemund naby Suid-Afrika se grens geleë. Dit bied gerieflike verblyf aan gaste wat in Suidelike Afrika reis. Die verblyf beskik oor 10 chalets, elkeen met 'n dubbelbed o...

Vanaf
R1 750
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Namakwaland, Noord-Kaap

Hermon Gasteplaas is 13 km vanaf die Vioolsdrift-grenspos aan die oewer van die Oranjerivier in die Noord-Kaap geleë. Die gastehuis is op ‘n koppie geleë en bied ‘n pragtige uitsig oor die plaas en nabye berge...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Namakwaland, Namibië

Noordoewer Self Catering Chalets bied verblyf in Noordoewer wat teen die Oranjerivier op die grens van Namibië lê. Die verblyf word in 2 moderne selfsorg-eenhede gebied. Die chalets het elk 'n oopplan-uitleg wat ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R2 020
per nag (plek vir 4)
Lodge in Namakwaland, Noord-Kaap

Naries Namakwa Retreat is 'n pragtige en romantiese wegbreekplek op die rand van die Spektakelberg tussen Springbok en Kleinzee. Dié toevlugsoord bied 'n unieke ervaring wat deur die mooiste natuurskoon omring word...

Bladsy:
1
2
3
4
Bladsy 2 - Wys 21 tot 40

Welkom by die Port Nolloth akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Weskus blad indien jy na meer Weskus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za