Resensies van Port Nolloth

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Port Nolloth bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.16 uit 5 gekry volgens 51 resensies.
Monica P. - 3rd September 2019
staying in Port Nolloth
Ongelooflike lekker plek, dit was lekker warm. Die mense is baie vriendelik en behulpsaam. Ek sal vir seker weer gaan.
Irene B. - 15th August 2019
staying in Port Nolloth
Mooi omgewing en het naweek geniet, maar wees versigtig vir misdaad.
Gavin R. - 12th August 2019
staying in Port Nolloth
Amazing little town but bring food with shops are often closed and restaurants are pricey if you're a family of 5.
Raymond W. - 26th June 2019
staying in Port Nolloth
I just love the place.
Anton D. - 17th June 2019
staying in Port Nolloth
Die dorp het ongelukkig n bietjie agteruit gegaan. Doen moeite om by die vriendelike vrou by die visfabriek vars snoek te koop. Beste snoek nog ooit. Ek sal weer Port Nolloth besoek.
Emaline Rhenoster R. - 28th May 2019
staying in Port Nolloth
Pragtige kusdorp met vriendelike mense.
Rosetta V. - 15th April 2019
staying in Port Nolloth
Quiet town. Maybe they should do more fro the the tourists, for example boat cruises/rides, sand dune surfing, what about an aquarium? Also, to bring more shops to the town i.e. clothing shops, Checkers/Pick-a-Pay.
Willem A. - 25th March 2019
staying in Port Nolloth
Jammer dat die dorpie nie meer so besig is soos voorheen nie - die besighede kry seker reeds swaar, maar dis pragtig en 'n gerieflike stop op pad na die Richtersveld en suide van Namibië. Die teerpad via die Oranjemund grenspos (nou geruime tyd al oop vir die algemene publiek) na Rosh Pinah maak dit maklik vir die minder avontuurlustige wat nie die Sendelingsdrift sinkplaatpad en die pont wil aandurf nie.
Coenie D. - 18th March 2019
staying in Port Nolloth
Pragtige seekus dorpie.
Elmarie B. - 3rd March 2019
staying in Port Nolloth
Mooi natuur omgewing.
Rosetta V. - 23rd February 2019
staying in Port Nolloth
Pragtige kusdorp, netjies skoon. Vriendelike mense!
Wilma W. - 4th February 2019
staying in Port Nolloth
Die strate en strand was baie vuil met stukkende glas bottels, papiere en plastiek items. Die see is pragtig en het ons die dolfyne geniet.
Alta D. - 18th January 2019
staying in Port Nolloth
Small town with very friendly people. A relaxing holiday. Beaches had a bit of sea weed washing out making walks a bit difficult. We were dissapointed to learn that fishing is now only a few days a year and nobody could really confirm when the days would be to get fresh fish or crayfish. There were no fishing boats going out in the week we were there.
Andrea V. - 7th January 2019
staying in Port Nolloth
Port Nolloth is 'n baie oulike plekkie, maar daar kan aan die skoonheid van die dorp gewerk word, veral langs die wandelpad is rommel gestrooi. Die mense is baie vriendelik. Ons wou graag by die Museum inloer om van die geskiedenis iets te hoor, maar ongelukkig is dit 'n verwaarloosde en verlate gebou.
Jacques O. - 29th October 2018
staying in Port Nolloth
It's far, but worth it.
Judy V. - 22nd October 2018
staying in Port Nolloth
Dis 'n mooi plek en definitief 'n opknapping van netheid vandat ons laas in 2016 daar was. Vreeslik baie rondloperhonde wat daar is, maar hulle pla niemand, was net opmerklik omrede ons self honde liefhebbers is. Sal enige tyd weer gaan.
Beanca D. - 22nd October 2018
staying in Port Nolloth
No guards at the beach.
Corrie J. - 8th September 2018
staying in Port Nolloth
Lekker vis en skyfies geëet by Marasol's vir net R50.
Hermien P. - 18th August 2018
staying in Port Nolloth
Port Nolloth se strand is baie mooi en 'n mens kan lekker ver stap. Dis 'n rustige dorp, waar 'n mens regtig kan voel jy is met vakansie.
Alma M. - 24th July 2018
staying in Port Nolloth
Ons het die mense en die plekke baie geniet. Ek sonder graag die volgende plekke uit: die museum, die buttercup coffee shop en die ou skuur geskenkwinkel.
Bertie C. - 23rd July 2018
staying in Port Nolloth
Great town and very good tourist destination. Beautiful beach!
Veronica H. - 9th July 2018
staying in Port Nolloth
Port Nolloth is 'n klein vissersdorpie, maar is veilig en met al die nodige fasiliteite vir 'n stil, alleen wegbreek.
Anthony G. - 3rd July 2018
staying in Port Nolloth
Pragtige plek en sal beslis weer kom besoek.
Tessa R. - 10th April 2018
staying in Port Nolloth
Almal laat voel jou tuis.
Hugo T. - 26th March 2018
staying in Port Nolloth
Die hoofpad vanaf die N7 is besaai met bottels en gemors en skep 'n swak indruk in 'n mooi omgewing. Die mense is egter vriendelik.
Florentia H. - 15th January 2018
staying in Port Nolloth
Redelik koud, maar aangename plek en die mense is almal baie vriendelik.
Mr E. - 12th January 2018
staying in Port Nolloth
Will never take the "Via Eksteenfontein" road from Vioolsdrift to Port Nolloth again! Although we thoroughly enjoyed the drive up to the top of the Helskloof Pass, thereafter it was horrific due to the corrugations. It took forever to cover that section of the journey! Apart from that, Port Nolloth was great!
Francois M. - 11th January 2018
staying in Port Nolloth
Egte Weskusdorp met interessante geskiedenis.
Jose I. - 11th January 2018
staying in Port Nolloth
Port Nolloth het 'n rustige en kalmerende effek op 'n mens.
Pieter V. - 23rd December 2017
staying in Port Nolloth
Charming little village.
Bev Morgan S. - 21st July 2017
staying in Port Nolloth
Port Nolloth Museum tour with George Moyses or his daughter, Helen is a must! We loved the quietness of Port Nolloth but perhaps its busier in the summer months.
Liesl P. - 29th May 2017
staying in Port Nolloth
Werklik 'n geskiedkundige dorpie. Die mense is baie vriendelik en daar is heerlike restaurante.
Adel V. - 30th January 2017
staying in Port Nolloth
Mal verlief op dié plek.
Christina S. - 13th January 2017
staying in Port Nolloth
Baie toeristevriendelik en vriendelike mense.
Michael V. - 6th July 2016
staying in Port Nolloth
Karaktervolle dorp. Vol rowwe diamante. Maak gerus 'n draai by die museum en gesels met George, dit is priceless.
Willem P. - 9th September 2015
staying in Port Nolloth
Aangename dorp met vriendelike en behulpsame mense.
Chrizelda A. - 3rd September 2015
staying in Port Nolloth
Baie mooi dorp, sal definitief weer kom kuier!
Manie B. - 1st September 2015
staying in Port Nolloth
Ver maar verfrissend.
Maggie B. - 24th July 2015
staying in Port Nolloth
Lyk na 'n baie lekker plekkie om vakansie te gaan hou en nie net te oornag nie.
Cobus B. - 4th May 2015
staying in Port Nolloth
Dit is maar 'n stil dorpie maar "Anita's" en "Vespatti" maak die trip die moeite werd.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za