Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (49)
B&Bs (3)
Hotelle (2)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (43)

Resensies van Port Owen

4.5 / 5  
volgens 247 resensies
Lees regte resensies van Port Owen van 247 geverifieerde gaste.
Indien jy Port Owen besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Port Owen.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Port Owen akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Port Owen Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Port Owen Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R520
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Port Owen

Rest at No 10 is 'n splinternuwe woonstelletjie wat gerieflike selfsorgverblyf bied. Rest at No 10 is in Port Owen in 'n marina geleë, langs Velddrif. Die woonstel bied toegang tot die marina en plaaslike restauran...

Vanaf
R620
per nag, vir 2 mense
B&B in Port Owen

Joan's Place is in Port Owen in Velddrif geleë en is ideaal vir 'n paartjie of 'n sakereisiger. Hierdie B&B is naby alle geriewe, insluitend winkels en restaurante. Die verblyf beskik oor 1 slaapkamer wat slaappl...

Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Port Owen

Coco's Nest is 'n selfsorghuis in die kusdorp, Port Owen aan die Weskus. Die huis het slaapplek vir 8 gaste in 3 slaapkamers. Daar is ook 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-ba...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Port Owen

Schafer's Hamlet is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel in Port Owen en bied 'n uitsig oor die water van die sitarea, slaapkamer en braai-area af. Port Owen, 'n buurt in Velddrif, is sowat 2 km weg van waa...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Port Owen

Wishing Well is in Port Owen en bied gehalteverblyf aan 'n sakereisiger of 'n paartjie. Dis naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Dié woonstel is in die eienaar se huis e...

Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Port Owen

Dit is op die oewer van die Bergrivier in Velddrif gelee en bied luukse Weskus-verblyf vir tot ses gaste. Net weg van die River House se stoep sal u die Laaiplek-skeepshelling vind vanwaar die lokale vissermanne hul...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Hotel in Port Owen

Laaiplek Hotel is in die hawe-area aan die oewer van die Bergrivier geleë en bied 'n rustige, maar fassinerende uitsig, met 'n ryk voëllewe en visvangbote wat kom en gaan. Verblyf word in 2-enkelbedkamers, dubbe...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Port Owen

Weskusverblyf is ’n selfsorgeenheid in Port Owen, in Velddrif geleë en ideaal naby restaurante en ’n supermark. Dié eenheid is op die boonste verdieping geleë en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die sl...

Vanaf
R580
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Port Owen

Skuiling is in die kusdorpie Port Owen aan die Weskus geleë. Dit is 800 m vanaf die marina, sowat 1 km vanaf die Spar en 2 km vanaf die see. Skuiling is sentraal in 'n stil omgewing geleë en dis lekker vir stap. V...

Vanaf
R750
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Port Owen

Teddy's Oase is in Velddrif geleë en is 'n gemaklike en gemeubileerde woonstel vir 'n groep of 'n gesin van 6. Dié woonstel is langs die hoofhuis en beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Welkom by die Port Owen akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Weskus blad indien jy na meer Weskus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za