Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (47)
B&Bs (3)
Hotelle (2)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (41)

Resensies van Port Owen

4.5 / 5  
volgens 254 resensies
Lees regte resensies van Port Owen van 254 geverifieerde gaste.
Indien jy Port Owen besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Port Owen.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Port Owen akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Port Owen Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Port Owen Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 50 km vanaf Port Owen

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 450
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Dwarskersbos , Weskus

Kersbospark 14 is 'n vakansiehuis in Dwarskersbos met slaapplek vir 6 gaste. Hierdie Kaaps-Hollandse huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die t...

Spesiale Aanbod!
VanafR1 470
R1 176
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Dwarskersbos , Weskus

DK Villas Skilliepark is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Dwarskersbos. Die woonstel is net 'n paar minute van die strand af. Dié woonstel is op die eerste verdieping en het 2 slaapkamers en 2 badkam...

Vanaf
R1 270
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Dwarskersbos , Weskus

Lazy Lobster is 'n selfsorg-eenheid op die grondverdieping in die Skilliepark 1-kompleks in die rustige Weskusdorp, Dwarskersbos. Die perseel is net 'n paar minute se stap van die strand af en is reg oorkant die kom...

Vanaf
R1 699
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Dwarskersbos , Weskus

Klein Kersbos bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerhuis in Dwarskersbos, net 13 km van Velddrif aan die Weskus af. Die huis is net 100 m van die strand af. Die huis het 2 slaapkamers en bied slaappl...

Vanaf
R2 180
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Dwarskersbos , Weskus

Rocherpan is 'n bekoorlike strandfront-selfsorghuis in Dwarskersbos. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf met lieflike see-uitsigte, weg van die stad se gejaag af. Die huis is smaakvol geme...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in St. Helenabaai, Weskus

Crooked Cabin is in St Helenabaai aan die Weskus geleë wat sowat 150 km noord van Kaapstad is. Die dorp is bekend vir dolfyn- en walviskyk en ander besienswaardighede. Dit is die perfekte wegbreekplek vir dié wat ...

Vanaf
R1 480
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Dwarskersbos , Weskus

Chill Inn is 'n selfsorghuis in die rustige kusdorpie Dwarskersbos aan die Weskus. Die vakansiehuis bied slaapplek aan 6 gaste en is stapafstand van die strand af. Die gemeubileerde huis beskik oor 3 slaapkamers e...

Vanaf
R2 850
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Dwarskersbos , Weskus

Sanderling Strandhuis is 150 km buite Kaapstad, op Dwarskersbos se strand geleë, naby die Bergrivier en Rocherpan Natuurreservaat. Dié huis bestaan uit 3 slaapkamers, 3 badkamers en ’n volledig toegeruste komb...

Vanaf
R400
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in St. Helenabaai, Weskus

Seepampoentjie is in die kusdorpie St Helenabaai in die Weskus geleë. Dié kamer is elegant versier en het 'n koninggrootte-bed. Die kamer het 'n privaat ingang en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Alle linne en ...

Vanaf
R1 330
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Dwarskersbos , Weskus

Esprit da Sea is 'n losstaande drieslaapkamerhuis en is ideaal vir 6 gaste wat op soek is na 'n rustige selfsorgwegbreek. Dié vakansiehuis is in die bekoorlike kusdorpie Dwarskersbos aan die Weskus geleë. Die hui...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R2 700
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Dwarskersbos , Weskus

Dwarslêbos in Dwarskersbos, is net 150 km van Kaapstad af en bied gehalteverblyf vir 'n gesin of 'n groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Dié dubb...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Sandy Point, St. Helenabaai

Lekkerbly is 'n selfsorghuis in die oulike vissersdorpie St Helenabaai. Die vakansiehuis is ideaal geleë naby die strand, die dorp se hawe en restaurante. Dié volledig gemeubileerde huis het slaapplek vir 7 gaste...

Vanaf
R1 800
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Dwarskersbos , Weskus

Tumble-in is 'n lieflike selfsorgkothuis met 2 slaapkamers 150 km noord van Kaapstad langs die Weskus in Kersbosstrand, Dwarskersbos. Die stoep en sitkamer bied 'n pragtige see-uitsig. Dis 75 m van die ongerepte str...

Vanaf
R4 700
per nag (plek vir 10)
Gastehuis in St. Helenabaai, Weskus

Bay View Villa is 'n selfsorghuis op 'n heuwel met 'n uitsig oor St. Helenabaai. Die vakansiehuis is 3 km van die hawe, 'n paar restaurante en winkels in die dorp af. Die dubbelverdiepinghuis het slaapplek vir 10 g...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 800
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Dwarskersbos , Weskus

Jubel n Juig Self-Catering bied puik verblyf vir jou volgende strandvakansie aan die Weskus en dit is net 200 meter van Dwarskersbos se strand af. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat opgemaak kan word as 2 ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Bladsy 9 - Wys 121 tot 80

Welkom by die Port Owen akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Weskus blad indien jy na meer Weskus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za