Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (94)
B&Bs (4)
Wildsplase (2)
Hotelle (1)
Gastehuise (3)
Selfsorg-eenhede (84)

Resensies van Port Shepstone

4.2 / 5  
volgens 33 resensies
Lees regte resensies van Port Shepstone van 33 geverifieerde gaste.
Indien jy Port Shepstone besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Port Shepstone.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Port Shepstone akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Port Shepstone Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Port Shepstone Akkommodasie

90 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Port Shepstone

Sea Cottage is ’n selfsorgkothuis by die strand aan KwaZulu-Natal se Suidkus in die dorpie Southport. Southport is ’n baie gewilde visvangplek en is ook naby verskeie restaurante, gholfbane en winkelgeriewe. Die...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
B&B in Sea Park, Port Shepstone

Lombok Lodge word deur die eienaar bestuur en is in 'n Indonesiese styl versier. Die lodge bied luukse, gerieflike en ruim verblyf aan die oordeelkundige sakereisiger of toeris. Die lodge is net 200 m van die see en...

Voorkeurvennoot
25% af Weeksdae!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 250
R938
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Melville, Port Shepstone

At 4 Umzumbe Beach Apartment is 'n luukse woonstel in die stiller deel van Banana Beach naby Port Shepstone aan die KwaZulu-Natalse Suidkus geleë. Die onderdak-patio bied 180°-uitsigte oor die Indiese Oseaan en di...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Melville, Port Shepstone

3 Umzimkulu is 'n pragtige selfsorgwoonstel op die veilige en luukse Mangrove Strandlandgoed in Melville, Port Shepstone. Die kompleks is ideaal geleë naby Banana-strand en die Koshwana-riviermond. Die hoekwoonst...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 500
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Anerley, Port Shepstone

9 on Riverview is 'n selfsorg-eenheid in Sunwich Port, sowat 100 km suid van Durban tussen Hibberdene en Port Shepstone op die Hibiskus-kus. Dié eenheid is troeteldiervriendelik en alhoewel die eienaars op die pers...

Vanaf
R800
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Sunwich Port, Port Shepstone

Moeg Geploeg Lodge is 'n selfsorg-eenheid in Sunwich Port, 14 km vanaf Port Shepstone, 200 m van Sunwich Port se strand af, 2 km vanaf Southport-blouvlagstrand en stapafstand vanaf 4 gewilde restaurante. Die Polisie...

Langtermyn-
verblyf-aanbod!
VanafR650
R557
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Umtentweni, Port Shepstone

23 Ambleside is in Umtentweni, Port Shepstone, 'n omgewing wat bekend is vir die strand, avontuurparke, wildlewe en natuur-toere. Dit is die perfekte wegbreekplek vir gaste wat op soek is na 'n vakansie weg van die ...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sea Park, Port Shepstone

'n Eenheid in die South Coast Riviera wat slegs 100 m van die strand in Sea Park, Port Shepstone, af geleë is. Die woonstel bied pragtige uitsigte oor die Mtentweni-rivier, die beeldskone kuslyn met sy wit strande ...

Vanaf
R900
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Umtentweni, Port Shepstone

Birdhaven bied selfsorgverblyf vir 5 gaste in Umtentweni, Port Shepstone. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n sitkamer met 'n slaapbank. Daar is ook 'n spieëltafel met kragpunt. Die kamer het 'n b...

Vanaf
R1 680
per nag, vir 7 mense
Selfsorg in Sea Park, Port Shepstone

Pelmiet Cottage bied selfsorgverblyf in Southport - 'n kusdorpie aan die Suidkus met winkelsentrums en ongerepte strande. Dié kothuis het slaapplek vir 7 gaste en het 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n konin...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Welkom by die Port Shepstone akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Suidkus blad indien jy na meer Suidkus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za