Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (97)
B&Bs (5)
Wildsplase (2)
Hotelle (2)
Gastehuise (4)
Selfsorg-eenhede (84)

Resensies van Port Shepstone

4.3 / 5  
volgens 54 resensies
Lees regte resensies van Port Shepstone van 54 geverifieerde gaste.
Indien jy Port Shepstone besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Port Shepstone.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Port Shepstone akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Port Shepstone Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Port Shepstone Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Port Shepstone

Driftwood is 'n strandfront-selfsorgkothuis met slaapplek vir 10 mense in Southport, Port Shepstone. Dié kothuis beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Beddegoed en handdoeke word voorsien. Die hoofslaapkamer he...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Port Shepstone

Crab Shack is ’n selfsorghuis in ’n area by die see in Anerly, Port Shepstone. Hierdie vakansiehuis is 500 m vanaf Southport se Blouvlagstrand, waar daar lewensredders en ’n getypoel is. Daar is ook ’n stran...

Vanaf
R1 680
per nag, vir 7 mense
Selfsorg in Sea Park, Port Shepstone

Pelmiet Cottage bied selfsorgverblyf in Southport - 'n kusdorpie aan die Suidkus met winkelsentrums en ongerepte strande. Dié kothuis het slaapplek vir 7 gaste en het 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n konin...

Vanaf
R850
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Umtentweni, Port Shepstone

Birdhaven bied selfsorgverblyf vir 5 gaste in Umtentweni, Port Shepstone. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n sitkamer met 'n slaapbank. Daar is ook 'n spieëltafel met kragpunt. Die kamer het 'n b...

Winter-
aanbod!
VanafR1 050
R900
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Melville, Port Shepstone

Dadda's Place is 'n lieflike, gemeubileerde selfsorgwoonstel in die veilige Mangrove Kuslandgoed, net 150 m vanaf Melville se Banana Beach in Port Shepstone. Dié grondverdiepingwoonstel het slaapplek vir 6 gaste e...

10% af Weeksdae!
VanafR850
R765
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Melville, Port Shepstone

Umtentweni Unit 3 @ Mangrove Estate is 'n selfsorgwoonstel op die veilige Mangrove Beach Estate net 150 m van Banana Beach in Melville, Port Shepstone. Die woonstel het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapk...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R650
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Sea Park, Port Shepstone

South Coast Riviera Holiday Flat bied selfsorgverblyf aan in 'n veilige kompleks in Sea Park, Port Shepstone. Die gebou spog met direkte toegang tot die strand. Hierdie woonstel op die tiende verdieping is geskik v...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Melville, Port Shepstone

3 Mtwalume is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorgwoonstel wat in die veilige en luukse Mangrove Beach Estate Kompleks in Melville, Port Shepstone geleë is. Die kompleks is ideaal geleë en kyk oor Banana Beach en d...

Vanaf
R3 180
per nag, vir 16 mense
Selfsorg in Port Shepstone

Dolphin Place is 'n strandfronthuis in Southport, Port Shepstone. Dié huis het slaapplek vir 16 gaste en beskik oor 7 slaapkamers en 5 badkamers. Daar is 'n gemeenskaplike area met toegang tot die noordelike en su...

Vanaf
R2 300
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Oslo Beach, Port Shepstone

Beach and Bush, Peace and Quiet is 'n selfsorghuis in Oslo-strand, Port Shepstone. Hiérdie vakansiehuis is nader as 200 m van die strand en rotspoele af wat ideaal is vir snorkel. Die huis bied verblyf aan 8 gaste...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Welkom by die Port Shepstone akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Suidkus blad indien jy na meer Suidkus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]