Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (98)
B&Bs (5)
Wildsplase (2)
Hotelle (2)
Gastehuise (4)
Selfsorg-eenhede (85)

Resensies van Port Shepstone

4.3 / 5  
volgens 59 resensies
Lees regte resensies van Port Shepstone van 59 geverifieerde gaste.
Indien jy Port Shepstone besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Port Shepstone.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Port Shepstone akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Port Shepstone Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Port Shepstone Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R990
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Umtentweni, Port Shepstone

Poolside Guest House is 'n selfsorghuis op die eienaar se eiedom in Umtentweni in Port Shepstone. Dié eiendom is die ideale basis vanwaar gaste die area se besienswaardighede kan verken. Dié losstaande huis is ag...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Melville, Port Shepstone

Umkhomo Place 5 Matwalume, Mangrove Beach Estate is 'n selfsorgwoonstel in 'n veiligheidskompleks op die strandfront in Mellville. Hierdie woonstel op die eerste verdieping is modern versier en beskik oor 2 slaapka...

Vanaf
R2 450
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Umtentweni, Port Shepstone

Serendipity is 'n selfsorgkothuis aan die KwaZulu-Natalse Suidkus in Umthentweni. Dis 'n baie gewilde visvang-bestemming en is naby verskeie restaurante, gholfbane en winkels. Die kothuis is net 80 m van die Umthent...

Vanaf
R480
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Sunwich Port, Port Shepstone

Jacobs Cottage by the Ocean is in Port Shepstone, KwaZulu-Natal, geleë. Dié area is veral bekend is vir sy strande, staproetes, Ziplines en ikoniese besienswaardighede, soos Banana Beach, die vuurtoring in Port S...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Umtentweni, Port Shepstone

Beach Break Holiday Flat is 'n selfsorgwoonstel op die grondverdieping van die veilige Alpero-kompleks in Umtentweni, Port Shepstone. Dis net 200 m vanaf 'n swemstrand met lewensredders en 3 km vanaf verskeie ander ...

20% af Aanbod!
VanafR680
R544
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Sea Park, Port Shepstone

South Coast Riviera Holiday Flat bied selfsorgverblyf aan in 'n veilige kompleks in Sea Park, Port Shepstone. Die gebou spog met direkte toegang tot die strand. Hierdie woonstel op die tiende verdieping is geskik...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Oslo Beach, Port Shepstone

La Vue bied gerieflike selfsorgverblyf in Port Shepstone, ongeveer 1,8 km vanaf Oribi Plaza en 3,7 km vanaf die Umtentweni-voetslaanpad. Daar is pragtige see-uitsigte en hierdie instansie is ideaal om by te ontspan ...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR950
R760
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Melville, Port Shepstone

Boboyi 2 Mangrove Beach Estate is 'n ruim selfsorgwoonstel vir 5 gaste in 'n veilige kompleks in Melville, Port Shepstone. Die woonstel op die grondverdieping het slaapplek vir 4 volwassenes en 1 kind jonger as 12 ...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Umtentweni, Port Shepstone

Dolce Far Niente is 'n selfsorgwoonstel in Umtentweni, 'n kusdorpie in die Port Shepstone-area. Hierdie eenheid bied 'n 180°-uitsig oor die see en die kompleks is sowat 500 m van Umtentweni se strand af. Die woon...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Sea Park, Port Shepstone

2 Oxford Road is in die bekoorlike dorpie, Southport, in Port Shepstone geleë. Die area bied 'n groot verskeidenheid doendinge vir 'n prettige vakansie. Dié selfsorghuis het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoo...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Welkom by die Port Shepstone akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Suidkus blad indien jy na meer Suidkus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]