Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (98)
B&Bs (5)
Wildsplase (2)
Hotelle (2)
Gastehuise (4)
Selfsorg-eenhede (85)

Resensies van Port Shepstone

4.3 / 5  
volgens 59 resensies
Lees regte resensies van Port Shepstone van 59 geverifieerde gaste.
Indien jy Port Shepstone besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Port Shepstone.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Port Shepstone akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Port Shepstone Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Port Shepstone Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Pumula, Port Shepstone

The Treehouse het 'n 120º-uitsig en is in die rustige Pumula tussen Hibberdene en Port Shepstone geleë. Pumula is afegeleë, tog naby genoeg aan alles wat mens nodig het. Gaste kan 'n al fresco ontbyt op die dek g...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Umtentweni, Port Shepstone

Laudin's View bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n bekoorlike houthuis in Umtentweni aan KwaZulu-Natal se Suidkus. Dié huis is op 'n residensiële perseel geleë waar die eienaars ook woon. Die verblyf word in 2 ...

Vanaf
R699
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Umtentweni, Port Shepstone

The Cycad is ’n netjiese gastehuis in ’n Kaap-Hollandse styl en bied verblyf in ’n omgewing met ongelooflike voëllewe in Umtentweni. Hierdie eiendom is binne 5 minute se ry vanaf swemstrande, ’n gholfbaan, ...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sunwich Port, Port Shepstone

ET Accommodation bied gemaklike verblyf in 5 selfsorg-chalets in Sunwich, Port Shepstone aan KwaZulu-Natal se Suidkus. Die perseel is sowat 2 km van die strand af en bied uitsigte oor die see in die verte. Elkeen v...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR675
R608
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Melville, Port Shepstone

Coral Cottage in Port Shepstone bied gehalte verblyf aan 'n paartjie. Dit is naby 'n rits winkels, die strand, aktiwiteite en besienswaardighede. Die kothuis is op 'n woonerf en het 'n slaapkamer met 'n koningingro...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Melville, Port Shepstone

Palm Place is 'n ruim vakansiehuis vir 8 gaste in Melville, Port Shepstone. Dié huis is in 'n tropiese tuin en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-ba...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sea Park, Port Shepstone

Xanadu Guest House bied gerieflike, skoon selfsorgverblyf in 2 ruim tuin-chalets en 'n dubbel suite wat in die rustige vakansiedorpie, Southport, net 10 km noord van Port Shepstone geleë is. Ons verblyf word aange...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Oslo Beach, Port Shepstone

Beach and Bush, Peace and Quiet is 'n selfsorghuis in Oslo-strand, Port Shepstone. Hiérdie vakansiehuis is nader as 200 m van die strand en rotspoele af wat ideaal is vir snorkel. Die huis bied verblyf aan 8 gaste...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Umtentweni, Port Shepstone

Pinnacles Seaside Unit is slegs ’n uur se ry vanaf Durban en in die KwaZulu-Natalse paradys geleë. Dié huis is in die oorspronklike 1938 Suidkus-strandkothuisstyl gebou en het hoë plafonne en Oregonvloere. Pinn...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sea Park, Port Shepstone

Seapark Cottages is 'n tipiese Suidkus-vissermanshuisie wat in 3 individuele kothuise verdeel is. Dit is in Southport geleë wat net 115 km vanaf Durban, 7 km vanaf Port Shepstone en 25 km vanaf Margate is. Dit is o...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 6 - Wys 51 tot 60

Welkom by die Port Shepstone akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Suidkus blad indien jy na meer Suidkus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]