Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (98)
B&Bs (5)
Wildsplase (2)
Hotelle (2)
Gastehuise (4)
Selfsorg-eenhede (85)

Resensies van Port Shepstone

4.3 / 5  
volgens 62 resensies
Lees regte resensies van Port Shepstone van 62 geverifieerde gaste.
Indien jy Port Shepstone besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Port Shepstone.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Port Shepstone akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Port Shepstone Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Port Shepstone Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Umzumbe, Port Shepstone

Stiebel Sands is 'n dubbelverdiepingselfsorghuis in Umzumbe. Dis naby die swemstrand, rotspoele en branderplankry-plekke. Dié vakansiehuis beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningg...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
B&B in Umtentweni, Port Shepstone

Stephan's Gastehuis is op 'n heuwel bo die Port Shepstone Gholf- en Buiteklub geleë en bied asemrowende uitsigte oor die Indiese Oseaan. Die Spaanse argitektuur en die pragtige tuin, sit-areas, swembad, fontein en ...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 600
R1 440
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Sea Park, Port Shepstone

Sea Park Holiday Home bied selfsorgverblyf in Sea Park, in Port Shepstone. Die huis is naby die strand en 'n paar restaurante. Dié vakansiehuis is geskik vir 8 gaste en het 4 slaapkamers en 2 badkamers. Elke slaa...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Sea Park, Port Shepstone

Casuarina Sands is 'n selfsorg-eenheid wat ideaal is vir 'n gesin of vriende wat lekker wil ontspan aan die Suidkus met sy pragtige strande en gholfbane. Dié eenheid is net 'n klein entjie se stap van die strand af...

Vanaf
R4 428
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Umtentweni, Port Shepstone

Eagle Road Holiday Home is 'n selfsorghuis op 'n heuwel in Umtentweni aan die Suidkus. Die huis is in 'n boomryke area en het 'n gedeeltelike see-uitsig. Daar is slaapplek vir 10 gaste. Die eiendom beskik oor 'n h...

Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Umzumbe, Port Shepstone

Birdsong bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde dubbelverdiepinghuis in die Pumula Woods-kompleks in Umzumbe. Die kompleks is 500 m van die strand af. Die meenthuis beskik oor 2 verdiepings. D...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Umtentweni, Port Shepstone

Ambleside is in die lieflike dorpie, Umtentweni, 2 km noord van Port Shepstone. Verblyf is beskikbaar in 4 selfsorg-eenhede wat individueel versier is. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n TV met...

25% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR2 252
R1 689
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Umtentweni, Port Shepstone

Tranquil Pure Cottage is in Umtentweni, een van Suid-Afrika se mees tropiese areas geleë. Die see-uitsigte, wild en die Indiese Oseaan se vars lug verseker 'n ontspannende en rustige atmosfeer wat dit ideaal maak v...

10% af Laaste Kans!
VanafR950
R855
per nag, vir 2 mense
B&B in Umtentweni, Port Shepstone

Venture Inn & Conferencing is 'n sonderlinge en bekostigbare bestemming met 15 kamers en 'n konferensie-/vergaderlokaal. Die instansie is 2 km geleë vanaf Port Shepstone se sakesentrum in die hartjie van die UGU mu...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Sea Park, Port Shepstone

Suidkus Riviera is 'n selfsorgwoonstel met slaapplek vir 6 gaste in Sea Park en is net 100 m van die strand af. Die woonstel bied 'n lieflike uitsig oor die see en die Mtentwenirivier, en beskik oor 2 slaapkamers e...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 8 - Wys 71 tot 80

Welkom by die Port Shepstone akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Suidkus blad indien jy na meer Suidkus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]