Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (12)
Gastehuise (3)
Selfsorg-eenhede (9)

Resensies van Porterville

4.1 / 5  
volgens 45 resensies
Lees regte resensies van Porterville van 45 geverifieerde gaste.
Indien jy Porterville besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Porterville.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Porterville akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Porterville Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Porterville Akkommodasie

12 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 15)
Selfsorg in Porterville

Excelsior Farm bied rustige en stil selfsorg-akkommodasie, ongeveer 9 km buite die lieflike dorpie Porterville. Porterville is gerieflik geleë naby die N7-hoofweg tussen Kaapstad en Namibië, wat dit die ideale oor...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 500
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Porterville

Die Koejawelhuisie bied gerieflike selfsorgverblyf op 'n rustig, werkende plaas, 7 km vanaf Porterville, 'n bekoorlike dorp aan die voet van die Olifantsrivierberg. Die plaas bied 'n rustige oord aan gaste, omring d...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Porterville

Lekker Le bied selfsorgverblyf in 'n eenslaapkamerwoonstel op die eienaar se perseel in Porterville, 68,4 km vanaf Ceres en 55,5 km vanaf Citrusdal. Dié woonstel het slaapplek vi 3 en beskik oor 1 slaapkamer met 2...

Vanaf
R2 000
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Porterville

Die Dorpshuis is 'n selfsorghuis in Porterville aan die voet van die Olifantsrivierberg. Dis ideaal vir sakereisigers, vakansiegangers en oornagverblyf vir trou gaste. Dié huis beskik oor 3 en suite-slaapkamers en...

Vanaf
R2 600
per nag, vir 10 mense
Selfsorg in Porterville

Liebenhaus bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n vierslaapkamerhuis in Porterville. Die huis is smaakvol versier en is ideaal vir vriende, paartjies en gesinne. Daar is slaapplek vir 8 volwassenes en 2 kinders. Die...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Porterville

Rendezvous en Johan, jou gasheer, nooi jou hartlik uit na hierdie akkommodasie in Porterville. Alle kamers is baie ruim en het en-suite badkamers. Lees 'n lekker boek in die sitkamer, kry 'n drankie of iets te ete ...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Porterville

Villa Cho-Co-Latt Guest House is in Porterville in die Wes-Kaap geleë. Dié gastehuis het 'n gesellige en huislike atmosfeer. Daar is 'n wittebroodsuite met 'n Franse ambience, 'n kandelaar en 'n bad vir twee. Die ...

Vanaf
R2 750
per nag, vir 10 mense
Selfsorg in Porterville

Lekkerwater Gastehuis bied selfsorgverblyf op 'n werkende plaas aan die voet van die Olifantsrivierberg. Die plaas is net 7 km buitekant Porterville geleë. Die huis beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, en 'n vol...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Porterville

Akkediskis is in Porterville se hoofstraat in die Wes-Kaap geleë. Dit is perfek vir gaste wat op soek is na hartlike gasvryheid en gerieflike akkommodasie vir 'n oornagplekkie of 'n langer wegbreekkans. Akkediskis...

Vanaf
R1 800
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Porterville

Die Plaashuis bied gerieflike selfsorgverblyf op 'n rustige, produserende plaas, 7 km vanaf Porterville, 'n bekoorlike dorp aan die voet van die Olifantsrivierberg. Dié plaas bied 'n rustige toevlugsoord omring deu...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za