Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (12)
B&Bs (1)
Gastehuise (3)
Selfsorg-eenhede (8)

Resensies van Porterville

4.2 / 5  
volgens 52 resensies
Lees regte resensies van Porterville van 52 geverifieerde gaste.
Indien jy Porterville besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Porterville.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Porterville akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Porterville Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Porterville Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 50 km vanaf Porterville

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Tulbagh, Wes-Kaap

Mont Rouge is 'n natuurjuweel en net 120 km buite Kaapstad in Tulbagh geleë met sy ryk Kaap-Hollandse erfenis. Die rustigheid en skoonheid van die omgewing waarborg 'n onvergeetlike tyd. Ons selfsorgkothuise langs...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Koringberg, Wes-Kaap

Encounter Container Home is 'n glanskamp wat selfsorgverblyf op 'n privaat erf in die dorpie Koringberg bied. Die eiendom bied 'n 180 grade-uitsig oor die Swartland, die die Sederberge in die verte en die Piketberge...

Vanaf
R1 270
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Tulbagh, Wes-Kaap

Welbedacht Game and Nature Reserve is 'n idilliese plattelandse toevlugsoord in die Tulbagh-vallei, net meer as 'n uur se ry van Kaapstad af. Geniet 'n rits doendinge soos wildkyk, stap in die reservaat, fietsry, vo...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Koringberg, Wes-Kaap

Die Ou Skool is in die klein dorp Koringberg geleë en bied gehalte-verblyf vir sakereisigers, oornaggaste en familie-besoekers. Verblyf word in 4 slaapkamers met slaapplek vir tussen 2 en 4 gaste aangebied. Elke k...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Koringberg, Wes-Kaap

Heavenly Garden Cottage in the Trees and Hobbit House is in Koringberg geleë, 'n vreedsame dorpie in die Wes-Kaap met historiese Victoriaanse huise. Die stilte word so nou en dan onderbreek deur 'n goederetrein wat...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Citrusdal, Sederberg

Biesievlak Campsite is 'n sitrus-buchu-rooibosplaas van 100 hektaar wat sowat 20 km van Citrusdal af is. Die kampeerterrein is aan die oewer van die Olifantsrivier geleë. Elke Biesievlak-kampeerplek het 'n 9x9 m g...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Citrusdal, Sederberg

By Grootfontein Camping Villages kan jy die hele kampterrein huur as jy dit as 'n troulokaal of vir 'n privaat partytjie wil gebruik. Ons het groot Bedouin-tente, 'n dansvloer, ligte, spyseniering- en platejoggie-op...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 6)
Tentekamp in Citrusdal, Sederberg

Golden Valley Glamping Villages bied verblyf 20 km buite Citrusdal op die oewer van die Olifantsrivier. Dit is 'n pragtige oase waar mens kan ontspan onder die skadu's van die bome of op die oewer van die rivier. D...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Tulbagh, Wes-Kaap

Oude Compagnies Post bied selfsorgverblyf in die Tulbaghvallei ongeveer 10 km vanaf die dorp. Tulbagh is 'n bekoorlike dorpie wat topwyn, olywe en vrugte produseer en is slegs 80 minute se ry vanaf Kaapstad. Dié 2...

Vanaf
R1 320
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Tulbagh, Wes-Kaap

Bergsicht Country Farm Cottages is op 'n plaas geleë net 7 km van Tulbagh af en bied iets vir die hele gesin.   Gaste kan kies tussen 5 selfsorgkothuise met pragtige uitsigte op die omliggende berge en landbougron...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Wes-Kaap

Kleinkloof Farm is teen die Piketberg-bergreeks geleë, met asemrowende uitsigte van die Rooi-Karoo in die rigting van die Winterhoekberge. Dit is 'n rustige, plattelandse toevlug op 'n olyfplaas. Verblyf is beski...

Vanaf
R680
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Tulbagh, Wes-Kaap

Raptor Rise is 'n olyf- en beesplaas met verskeie verblyfopsies. Dis in Tulbagh se Vallei van Oorvloed geleë en slegs 90 km vanaf Kaapstad. Daar is 10 eenhede met slaapplek vir 28. Die plaashuis het 'n tweeslaapka...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Tulbagh, Wes-Kaap

Saronsberg Vineyard Cottages is aan die voet van Saronsberg geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf net buite die historiese dorpie, Tulbagh. Die selfsorgkothuise is opgeknap en het elkeen 'n en suite-badkamer, '...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
B&B in Tulbagh, Wes-Kaap

Vindoux Guest Farm & Spa skuil in die Tulbaghvallei net 125 km van Kaapstad af. Daar word met vrugte en wingerde geboer en die plaas is aan die voorheuwels van die Saronsberge geleë, net buite die prentjiemooi, his...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Boland, Wes-Kaap

Oudekloof Wine Estate and Guest House is naby Tulbagh geleë en bied gehalte-verblyf vir 'n gesin of groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Dit is 9 km vanaf Drost...

Vanaf
R3 000
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Wes-Kaap

Pomona Farm House is op 'n protea- en vrugteplaas hoog op die Piketberge 16 km buite die bekoorlike plaasdorpie Piketberg geleë. Die plaashuis bied 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n volledig toegeruste kombuis. Die...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Sederberg, Wes-Kaap

Schoongezicht is op die Schoongezicht-plaas aan die voet van die Skurweberge in die Koue Bokkeveld geleë. Dis 'n rustige en stil area wat heeltemal omring word deur die natuur. Daar is 'n groot natuurlike poel wat...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Tentekamp in Citrusdal, Sederberg

Noord Hoek Camping Villages is in Citrusdal geleë en word omring met sitrusbome en die Sederberge. Wanneer jy inklok sal alles gereed wees en jy hoef bloot net te ontspan en jou naweek by ons te geniet. Elke tentd...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Moorreesburg, Wes-Kaap

De Doorn Gastehuis bied sakpasverblyf in die rustige dorpie, Moorreesburg, en is ideaal vir 'n ontspannende wegbreek. Die gastehuis het 3 slaapkamers en 2 badkamers wat gedeel word. Die eerste kamer het 2 enkelbedd...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR650
R585
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Moorreesburg, Wes-Kaap

Hermajante Kothuis is in die klein dorpie Moorreesburg geleë en dit is ideaal vir 'n rustige wegbreek op die platteland. Kothuis 1 is 'n privaat selfsorg-eenheid het rustieke dekor en beskik oor 'n kothuis met 2 ...

Bladsy:
1
2
3
4
Bladsy 3 - Wys 41 tot 60

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za