Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Resensies van Postmasburg

2.5 / 5  
volgens 2 resensies
Lees regte resensies van Postmasburg van 2 geverifieerde gaste.
Indien jy Postmasburg besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Postmasburg.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Postmasburg akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Postmasburg Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Postmasburg Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 50 km vanaf Postmasburg

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kalahari, Noord-Kaap

The Ranch Overnight Chalets bied selfsorg-oornag-eenhede in die Kalahari in Suid-Afrika. Ons het ons deure in Mei 2006 oopgemaak en ons spesialiseer in rustige bekostigbare oornag-eenhede vir vakansiereisigers. Ons...


Akkommodasie binne 100 km vanaf Postmasburg

Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Lodge in Kathu, Noord-Kaap

Cas Da Willa Lodge is 'n 15 ha-plaas van in Kathu, "die dorp onder die bome", in die Noord-Kaap, die land se grootste provinsie met die kleinste bevolking, geleë. Daar is heelwat geriewe beskikbaar en dis ideaal vi...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kalahari, Noord-Kaap

Geluksdam Gastehuis is strategies geleë op die N14 in die Noord-Kaap (Olifantshoek). Dié kenmerkende gastehuis met sy tipiese Suid-Afrikaanse argitektuur bied 14 private eenhede op 'n B&B-basis. Dit is die ideale ...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Kalahari, Noord-Kaap

Mount Carmel Safari Lodge is 20 km vanaf Danielskuil en 60 km vanaf Kuruman op die R31 geleë. Die wildlodge het slaapplek in 6 slaapkamers. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en bad. Elke kamer het o...

Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 5)
Lodge in Kalahari, Noord-Kaap

Sisibala Game Reserve Lodge & Spa bied die ideale gesinsvakansie met 'n wild-ervaring wat gaste altyd sal onthou. Sisibala Game reserve is in die Kalahari geleë en bied dus asemrowende sonsondergange agter die berg...

Vanaf
R590
per nag, vir 2 mense
B&B in Griekwastad, Noord-Kaap

Oude Windpomp Gastehuis is in Griekwastad geleë, 'n dorpie op die pad na Upington, Witsand en die Kalahari. Ons gastehuis het ruim kamers waar jy gemaklik en tuis sal voel. Met heerlike tuisgemaakte maaltye en gas...

Vanaf
R1 490
per nag, vir 2 mense
Hotel in Kathu, Kalahari

Kathu Inn is maklik om op te spoor. Dis langs die N147, net sowat 5 minute vanaf die middedorp. Kathu is die Noord-Kaap se "ystererts-hoofstad". Die naam beteken "dorpie onder die bome" aangesien dit in 'n Kameeldo...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kathu, Noord-Kaap

Caesars Place Guest House is 'n bekoorlike, moderne gastehuis in die hartjie van Kathu, net 'n klein entjie van die winkelsentrum af. Ons het 5 gastekamers met en suite-badkamers en uitsigte oor die welige tuin. El...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Kathu, Kalahari

RustHuis is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorgwoonstel vir 3 gaste in Kathu. Die woonstel het 'n privaat ingang en perseel, en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het lugversorging en 'n du...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kathu, Noord-Kaap

Kameeldoring Gastekamers is geleë in Kathu, die ysterertshoofstad van die Noord-Kaap. Kathu is 3 ure se ry vanaf Upington en 2 ure se ry van Vryburg af. Skoon, gerieflike akkommodasie vir reisigers en sakelui. On...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]