Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Potchefstroom

4.1 / 5  
volgens 475 resensies
Lees regte resensies van Potchefstroom van 475 geverifieerde gaste.
Indien jy Potchefstroom besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Potchefstroom.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Potchefstroom akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Potchefstroom Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Potchefstroom Akkommodasie

119 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
SPAAR 30%
VanafR1 150
R805
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Die Bult, Potchefstroom

Dié gastehuis is 'n kosbare juweel, wat in die hartjie van Potchefstroom geleë is, net 'n klipgooi van die Noordwes Universiteit en die Bult-besigheidsentrum af. Die gastehuis het moderne, luukse en suite-kamers....

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sentraal Potchefstroom, Potchefstroom

A Touch of Grace bied uitsonderlike waarde-vir-geld selfsorgverblyf in vyf moderne en smaakvolle eenhede wat ideaal in 'n rustige woonbuurt in Potchefstroom geleë is. Dit is naby die N12, die universiteit, trou-ven...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Potchefstroom

Die Opstal Gastekamers is in die Bailliepark-woonbuurt, naby Potchefstroom se middedorp en die Mooirivier Mall, geleë. Die gastehuis beskik oor 4 dubbelkamers. Hierdie kamers is in 'n aparte deel van die hoofhuis ...

Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Potchefstroom

Opstal Gasteplaas is aan die buitewyke van Potchefstroom op die R501 na Carletonville geleë. Die gasteplaas het 17 stylvolle kamers waarvan 6 gesinskamers is. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, TV, 'n tafel met...

20% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 050
R840
per nag, vir 2 mense
B&B in Potchefstroom

2 Owls Guesthouse is 'n moderne gastehuis in die prentjiemooi Potchefstroom. Dié gastehuis bied luukse kamers in 'n uil-vriendelike omgewing. Die kamers is keurig en volgens 'n tema versier. Elke kamer het 'n en ...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR500
R450
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Die Bult, Potchefstroom

River View Guest Rooms is in Potchefstroom en bied gehalteverblyf aan sakereisigers, oornaggaste en familiebesoekers. Dit is naby Noordwes Universiteit sowel as verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaa...

10% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR634
R571
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Die Bult, Potchefstroom

Molenhof Guest House is op die Bult in Potchefstroom, Noordwes geleë. Die huis is 1,2 km vanaf die Noordwes Universiteit se hoofingang, 1,7 km vanaf die Astro en 400 m vanaf Mooimed en MultiCare Hospitaal. Dis 'n p...

33% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag (plek vir 4)
Lodge in Potchefstroom

Bietjie Bosveld Lodge is sowat 16 km buite Potchefstroom in Noordwes geleë. Selfsorgverblyf word in pragtige chalets en safari-tent-chalets gebied met 'n uitsig oor ongerepte bosveld met volop voëllewe en 'n rusti...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Potchefstroom

The Ancient Copper Shed kyk uit oor 'n wildsplaas en is slegs 10 km vanaf Potchefstroom. Verblyf is beskikbaar in 2 eenhede, Sumer en Egypt. Sumer het slaapplek vir 4 persone, beskik oor 'n kamer met 'n koninggro...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sentraal Potchefstroom, Potchefstroom

Hill Manor bied B&B-akkommodasie in Potchefstroom in Noordwes. Dit is perfek vir gaste wat op soek is na 'n bekoorlike Victoriaanse blyplek naby aan die stadskern en 'n reeks aktiwiteite. Daar is 4 slaapkamers waar...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
B&B in Potchefstroom

The View B&B is 'n unieke B&B op 'n heuwel met 'n pragtige uitsig oor Potchefstroom na die weste en die platteland na die ooste. Dis 15 minute vanaf Potchefstroom se middedorp en 10 minute vanaf Bult en die Noordwes...

20% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR600
R480
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Potchefstroom

25 On Pretorius bied bekostigbare, gerieflike selfsorgverblyf in 'n stil voorstad van Potchefstroom. Dié dorp bied regdeur die jaar talle aktiwiteite en besienswaardighede om besoekers te vermaak, soos voetslaanpaa...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR990
R792
per nag, vir 2 mense
B&B in Sentraal Potchefstroom, Potchefstroom

Bauhenia Potchefstroom is 'n lieflike gastehuis in die middel van Potchefstroom. Die huis is pragtig gerestoureer en ons bied verblyf in 3 lieflike kamers. Twee van die eenhede is ideaal vir paartjies en die derde ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kanonierspark, Potchefstroom

Leopard Lily B&B is in Potchefstroom in Noordwes. Dié dorp is aan die oewers van die Mooirivier, sowat 120 km suidwes vanaf Johannesburg en 45 km noordoos vanaf Klerksdorp. Verblyf is beskikbaar in 4 kamers met ...

20% af Weeksdae!
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R840
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Grimbeek Park, Potchefstroom

Ainsley Private Accommodation is net 'n hanetreetjie weg van die gewoel van die stad af, en is in 'n rustige omgewing en in 'n vreedsame woonbuurt geleë. Die huis van argitektoniese verwondering is die ideale plek ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 15

Aan die oewers van die Mooirivier is Potchefstroom, die oudste dorp in die ou Transvaal-provinsie. Hierdie dorp is in November 1838 deur Hendrik Potgieter, die Voortrekkerleier, gestig. Sommige verwys na die plek as die "Stad van Deskundigheid" omdat dit 'n groot akademiese dorp is. (Die multikampus...   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za