Indien jy Potchefstroom besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Potchefstroom.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Potchefstroom Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Potchefstroom accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Potchefstroom akkommodasie
Bladsy 3 - 140 lekke plekke om te bly
River View Guest Rooms is in Potchefstroom en bied gehalteverblyf aan sakereisigers, oornaggaste en familiebesoeker...
25 On Pretorius bied bekostigbare, gerieflike selfsorgverblyf in 'n stil voorstad van Potchefstroom. Dié dorp bied ...
Bietjie Bosveld Lodge is ’n privaat eiendom op ’n pragtige landskap in die Oudedorp-area, net 16 km vanaf Potchefst...
Bauhenia Potchefstroom is 'n lieflike gastehuis in die middel van Potchefstroom. Die huis is pragtig gerestoureer ...
A Country Garden Guest House is naby die middedorp van Potchefstroom geleë en is ideaal vir sakereisigers, toeriste...
Adato Guest House is 'n 4-ster-gastehuis wat sentraal geleë is in Potchefstroom naby alle geriewe en is geskik vir ...
B's at Strauss bied gerieflike selfsorgverblyf vir rustige oornagverblyf. B's at Strauss is in Potchefstroom en bie...
Presidensie Guest Rooms is langs die President Pretorius Museum. Dit is in 'n baie rustige woonbuurt, 1 km vanaf di...
Leopard Lily is in Potchefstroom in Noordwes. Dié dorp is aan die oewers van die Mooirivier, sowat 120 km suidwes v...
Graceland Guesthouse is in Potchefstroom naby verskeie winkels, restaurante en ander besienswaardighede. Die verbly...
Aan die oewers van die Mooirivier is Potchefstroom, die oudste dorp in die ou Transvaal-provinsie. Hierdie dorp is in November 1838 deur Hendrik Potgieter, die Voortrekkerleier, gestig. Sommige verwys na die plek as die "Stad van Deskundigheid" omdat dit 'n groot akademiese dorp is. (Die multikampus... Lees meer