Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Potchefstroom

4.1 / 5  
volgens 552 resensies
Lees regte resensies van Potchefstroom van 552 geverifieerde gaste.
Indien jy Potchefstroom besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Potchefstroom.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Potchefstroom akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Potchefstroom Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Potchefstroom Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Voorkeurvennoot
Vanaf
R2 400
per nag, vir 10 mense
Selfsorg in Potchefstroom

Fish Eagle Log Cabin is 'n selfsorg-houthut met 4 slaapkamers wat slaapplek bied vir 8 gaste aan die oewer van die Vaalrivier. Dit is in die Vredefortkoepel Wêrelderfenisgebied een van Suid-Afrika se 9 wêrelderfen...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 220
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sentraal Potchefstroom, Potchefstroom

A Country Garden Guest House is naby die middedorp van Potchefstroom geleë en is ideaal vir sakereisigers, toeriste, verteenwoordigers of akademici wat die area besoek. Dis ook stapafstand vanaf Kenneth Mac Arthur ...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Potchefstroom

Kleinplaas Gasteplaas bied selfsorg-eenhede op 'n privaat plaas net 4 km vanaf die middedorp van Potchefstroom. Die eenhede is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby 'n verskeidenheid geriewe. V...

Spesiale Aanbod!
VanafR795
R530
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Potchefstroom

Graceland Guesthouse is in Potchefstroom naby verskeie winkels, restaurante en ander besienswaardighede. Die verblyf is ideaal vir reisigers, oornaggaste en mense wat by familie kuier. Die gastehuis het 12 smaakvo...

Vanaf
R560
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Potchefstroom

Mooivallei Villa is in Mooivallei Park, Potchefstroom en bied verblyf in 2 eenhede. Die Mooivallei Villa-eenheid is 'n ruim selfsorg-eenheid met sy eie ingang. Dit bied slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 1 slaapka...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Potchefstroom

Magnolia Guest House is sentraal geleë in Potchefstroom, net 5 km van die universiteit af en net 500 m vanaf Potchefstroom Hospitaal en Hoër Volkskool. Die gastehuis is ook na aan 'n gholfbaan en winkelsentrums. ...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Potchefstroom

On Golden Pond Guest House in Potchefstroom is sentraal geleë, 500 m van Noord-Wes Universiteit, 400 m vanaf die NWU-Astro, 800 m van Senwes Krieketstadion, Fanie du Toit-sportgronde en Gimmies Hoërskool. Dit is i...

20% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR650
R520
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Mieder Park, Potchefstroom

El Shaddai is 'n 3-ster-selfsorggastehuis met 'n gesellige atmosfeer in 'n gerieflike woonbuurt in Potchefstroom. El Sjaddai is sowat 5 minute se ry vanaf die middestad en het 'n ontspanne, privaat, gerieflike en r...

15% af Winteraanbod!
VanafR520
R442
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Potchefstroom

The Venue and Guestrooms On Site is op die N12, net voor jy Potchefstroom bereik van Johannesburg af, geleë. Dit is gerieflik naby skole, sportfasiliteite, opvoedkundige instellings en ander geriewe geleë. Hierdi...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R840
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Grimbeek Park, Potchefstroom

Ainsley Private Accommodation is net 'n hanetreetjie weg van die gewoel van die stad af, en is in 'n rustige omgewing en in 'n vreedsame woonbuurt geleë. Die huis van argitektoniese verwondering is die ideale plek ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Aan die oewers van die Mooirivier is Potchefstroom, die oudste dorp in die ou Transvaal-provinsie. Hierdie dorp is in November 1838 deur Hendrik Potgieter, die Voortrekkerleier, gestig. Sommige verwys na die plek as die "Stad van Deskundigheid" omdat dit 'n groot akademiese dorp is. (Die multikampus...   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]