Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Potchefstroom

4.1 / 5  
volgens 568 resensies
Lees regte resensies van Potchefstroom van 568 geverifieerde gaste.
Indien jy Potchefstroom besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Potchefstroom.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Potchefstroom akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Potchefstroom Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Potchefstroom Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Potchefstroom

On Golden Pond Guest House in Potchefstroom is sentraal geleë, 500 m van Noord-Wes Universiteit, 400 m vanaf die NWU-Astro, 800 m van Senwes Krieketstadion, Fanie du Toit-sportgronde en Gimmies Hoërskool. Dit is i...

Vanaf
R604
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Van der Hoff Park, Potchefstroom

de Kleijne Kaap bied bekostigbare verblyf in 'n luukse buitewyk van Potchefstroom. Daar is 'n oorvloed voetslaanroetes, nasionale monumente, diereparke, historiese museums, natuurparke en is gasheer vir die jaarliks...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR650
R585
per nag, vir 1
Gastehuis in Die Bult, Potchefstroom

Huys ten Bosch Guest House is gerieflik geleë in die hartjie van die PUK se universiteitsgemeenskap, 7 minute se stap na die hoofhek. Die gastehuis is aan die noordelike kant van Potchefstroom. Ons voorsien geriefl...

Vanaf
R1 290
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sentraal Potchefstroom, Potchefstroom

Camelot Guest House & Apartments is in Potchefstroom geleë naby die NWU-kampus en verskeie sportgronde, soos Senwespark, Olienpark en Kenneth McArther-atletiekstadion. Camelot Guest House & Apartments beskik oor ...

Vanaf
R1 450
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Potchefstroom

Spruitjie-Roer-My-Nie is 'n gerieflike, baie ruim 80 vierkante meter woonstel met slaapplek vir 4 gaste in Potchefstroom. Dié eenheid is op die hoofhuis se perseel en het 'n privaat ingang. Daar is 1 slaapkamer me...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR900
R765
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Potchefstroom

Aloe Haven is op ‘n plaas 12 km buite Potchefstroom. Dié houthut het slaapplek vir 2 en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en ‘n oopplan-kombuis en -leefarea. Die kamer het ‘n koningingrootte-bed en lugve...

30% af Aanbod!
VanafR800
R560
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Potchefstroom

Bakoor Plaas Akkommodasie bied 4 selfsorg-eenhede en 'n boskamp wat op 'n plaas net 20 km vanaf Parys en 40 km vanaf Fochville geleë is. Dié eenhede is elkeen gerieflik ingerig vir 2 tot 6 gaste en bestaan uit 2...

Vanaf
R690
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Potchefstroom

Hart & Siel is op 'n plaas in die bosveld en bied gerieflike gemeubileerde verblyf tussen Parys en Potchefstroom. Verblyf is beskikbaar in drie eenhede, naamlik Geloof, Hoop en Liefde. Die eenhede het lugversorgin...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Lodge in Potchefstroom

Kwena Lodge bied gerieflike plaasverblyf wat ideaal is vir sakereisigers én vakansiegangers. Die lodge is net 10 minute se ry vanaf die vernaamste besienswaardighede, winkelsentrums, hospitale, sportgronde en die u...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Potchefstroom

Anderland - De Oude Melkstal is op 'n lieflike plaas aan die oewer van die Mooirivier in Potchefstroom. Daar is 'n oorvloed staproetes, historiese monumente en natuurlike parke. Die dorp huisves ook die jaarlikse Aa...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 6 - Wys 51 tot 60

Aan die oewers van die Mooirivier is Potchefstroom, die oudste dorp in die ou Transvaal-provinsie. Hierdie dorp is in November 1838 deur Hendrik Potgieter, die Voortrekkerleier, gestig. Sommige verwys na die plek as die "Stad van Deskundigheid" omdat dit 'n groot akademiese dorp is. (Die multikampus...   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]