Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Potchefstroom

4.1 / 5  
volgens 552 resensies
Lees regte resensies van Potchefstroom van 552 geverifieerde gaste.
Indien jy Potchefstroom besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Potchefstroom.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Potchefstroom gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Potchefstroom Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Potchefstroom Gastehuise

45 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise;
  • Prysklas
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Potchefstroom

Die Opstal Gastekamers is in die Bailliepark-woonbuurt, naby Potchefstroom se middedorp en die Mooirivier Mall, geleë. Die gastehuis beskik oor 4 dubbelkamers. Hierdie kamers is in 'n aparte deel van die hoofhuis ...

Vanaf
R760
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sentraal Potchefstroom, Potchefstroom

Hill Manor bied B&B-verblyf in Potchefstroom in Noordwes. Dit is ideaal vir diegene wat op soek is na Victoriaanse blyplek naby die middedorp en 'n rits aktiwiteite. Verblyf is beskikbaar in 6 kamers in die hoofhu...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Potchefstroom

Opstal Gasteplaas is aan die buitewyke van Potchefstroom op die R501 na Carletonville geleë. Die gasteplaas het 17 stylvolle kamers waarvan 6 gesinskamers is. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, TV, 'n tafel met...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R970
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kanonierspark, Potchefstroom

Leopard Lily B&B is in Potchefstroom in Noordwes. Dié dorp is aan die oewers van die Mooirivier, sowat 120 km suidwes vanaf Johannesburg en 45 km noordoos vanaf Klerksdorp. Verblyf is beskikbaar in 4 kamers met ...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sentraal Potchefstroom, Potchefstroom

Jakkalsdraai Guest House bied gerieflike verblyf in 'n moderne gastehuis in 'n Victoriaanse styl. Dit is in die hartjie van Potchefstroom geleë, naby die Noord-Wes Universiteit en die Mooirivier Mall. Daar is 9 ka...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Die Bult, Potchefstroom

Dié gastehuis is 'n kosbare juweel, wat in die hartjie van Potchefstroom geleë is, net 'n klipgooi van die Noordwes Universiteit en die Bult-besigheidsentrum af. Die gastehuis het moderne, luukse en suite-kamers....

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Van der Hoff Park, Potchefstroom

Goedgedacht Gastekamers is in Potchefstroom, met 'n uitsig oor 'n lieflike vleiland. Verblyf word gebied in 3 smaakvol versierde en suite-kamers. Die kamers is elkeen ingerig met koningingrootte-beddens en en suite...

Vanaf
R690
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Die Bult, Potchefstroom

Down to Earth Guesthouse is in Potchefstroom geleë. Dié universitietsdorp het 'n lewendige studentegemeenskap, 'n landbou-ekonomie, en 'n puik gasvryheidsbedryf. Dit alles verleen 'n unieke atmosfeer aan hierdie d...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Potchefstroom

Michael-Angelo Gastehuis is net 'n entjie vanaf hoofroetes na Johannesburg/Klerksdorp (N12) en Carletonville/Viljoenskroon (R501) af. Dit is loopafstand vanaf die Potchefstroom-gholfbaan en 2 minute vanaf die Mooiri...

Voorkeurvennoot
15% af Winteraanbod!
VanafR800
R680
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Potchefstroom

Anderland - De Oude Melkstal is op 'n lieflike plaas aan die oewer van die Mooirivier in Potchefstroom. Daar is 'n oorvloed staproetes, historiese monumente en natuurlike parke. Die dorp huisves ook die jaarlikse Aa...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Welkom by die Potchefstroom gastehuise blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van gastehuise hieronder, of gaan kyk na ons algehele Potchefstroom akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Potchefstroom akkommodasie soek. Sodra jy die ideale gastehuis akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]