Verified Reviews
Potchefstroom
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Potchefstroom
Rated 4.1 out of 5 based on 591 reviews.
"Heerlike studentedorp. ABSA kan dit dalk oorweeg om 'n tak op Die Bult oop te maak waar baie van die studente woon. Dit is 'n probleem dat daar nie 'n tak is nie veral vir studente wat nie hul eie vervoer het nie."
"Ons het net oornag op ons pad huis toe, maar Potchefstroom is 'n pragtige dorp."
"Dorpie is pragtig, maar hulle paaie is baie sleg. Dis al slegte punt, dis hulle paaie."
"Die Mooirivier is erg besoedel langs die N12 en nie meer mooi nie. Die plek het 'n baie ryk en interessante geskiedenis met paar baie mooi ou geboue."
"One needs to drive a bit just to have some form of entertainment and places to eat at."
"Alhoewel Potchefstroom 'n studentedorp is, bied dit 'n verkeidenheid om te doen. Die Vaalrivier is op sy voorstoep en daar is baie goeie restaurante, winkels en vermaak om jou verblyf interessant te maak."
"Agteruitgang vanaf vorige keer. Paaie is vol slaggate. Noordwes gaan ongelooflik agteruit, dis nie net Potchefstroom nie, maar die hele Noordwes."
"Potchefstroom is 'n pragtige dorp met baie restaurante en vriendelike mense, en geskiedkunde besienswaardighede."
"Town itself is a bit of a dump, but we did find 2 pleasant lunch-time venues : River Cafe and Juke Box."