Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Premier Park besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Premier Park.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Premier Park akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Premier Park Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Premier Park Akkommodasie

3 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R726
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Tzaneen, Premier Park

Tzaneen ArborPark Lodge is 'n stylvolle lodge in die prentjiemooi dorpie, Tzaneen, in die Limpopo-provinsie. Die lodge is in 'n stil woonbuurt in Tzaneen geleë en is slegs 'n paar minute vanaf die sentrale sakegebi...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Tzaneen, Premier Park

Mia's is 'n bekoorlike gastehuis in die klein dorpie Tzaneen aan die voet van die Wolkberge. Dié area spog met voetslaanpaaie, zipline-toere en 'n oorvloed van tropiese vrugte, houtplantasies en plaasdiere. Die v...

Vanaf
R1 090
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Tzaneen, Premier Park

Tamboti Lodge bied vrede, luukse en privaatheid in die hartjie van die Limpopo-vallei. Teen die agtergrond van die manjifieke Magoebaskloofberge van Tzaneen, is Tamboti Lodge ideaal geleë en maklik bereikbaar vir ...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Premier Park

Vanaf
R660
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Tzaneen, Arbor Park

Sanloo Manor is perfek geleë in Tzaneen se besige sentrale sakekern, maar bied steeds die rustigheid van Santra Park. Hierdie stylvolle gastehuis is in September 1996 deur Lodewyk en Santa van der Zee op die been g...

Vanaf
R1 105
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Tzaneen, Arbor Park

The Bohemian Guest House is 'n moderne gastehuis in Tzaneen en bied lieflike kamers met 'n uitsig oor die immergroen park. Gaste kan die moderne Petit, Supreme, Deluxe of Boutique kamers bespreek waarvan elke kame...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Tzaneen, Arbor Park

Claire's Cottages bied selfsorg-eenhede in die middel van Tzaneen. Die perseel is omring deur palmbome en 'n netjiese, tropiese tuin. Die verblyf by Claire's Cottages bestaan uit 3 eenhede wat elk 'n oopplan-leefar...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Tzaneen, Limpopo

St George's Guest House is op die pragtige Pusela-plaas, reg langs George's Valley-weg op die R528 geleë. Dit is ideaal vir reisigers wat op soek is na 'n oornagstop naby die dorp en ander besienswaardighede in die...

Vanaf
R795
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Tzaneen, Aqua Park

Douglas Villas bied luukse verblyf in Tzaneen. Daar is 2 kamers wat elkeen slaapplek vir 2 gaste het en 'n selfsorgkothuis met slaapplek vir 5 gaste. Die kamers het elkeen lugversorging, 'n koningingrootte-bed met...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Tzaneen, Aqua Park

Lullaby Guesthouse is ’n unieke, stylvolle instansie in Aqua Park, ’n stil en rustige voorstad in Tzaneen. Die gastehuis is minder as 800 m vanaf Tzaneen Lifestyle Centre, wat verskeie winkels soos Food Lovers M...

Vanaf
R1 070
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in George's Vallei, Tzaneen

Waterbessiebos is net 7 km buite Tzaneen op die Georges Valley-pad en dus 'n ideale oornagbestemming. Dié selfsorg-houthuis het 'n oopplan-ontwerp, is 2 m bo die grond verhewe en is heerlik versteek en privaat van...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Premier Park akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Tzaneen blad indien jy na meer Tzaneen akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za