Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Pretoria North

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Pretoria North bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 14 resensies.

Pretoria Noord

Mohale Rest and Retreat

" From my travel around this province I honestly would pick Pretoria North any day because of the lovely, peaceful, clean energy that it gives off. It has the feel of our South Coast down in KZN minus the coast of course. The people around the area are so friendly and helpful. I'm sure I'm going to enjoy my future visits here."

Pretoria Noord

Mohale Rest and Retreat

"Stil en eenkant. Weg van die stad by Mohale Rest."

Pretoria Noord

Mohale Rest and Retreat

"Was net in omliggende gebied, het nie so ver gery om die hele Pretoria Noord te verken nie."

Pretoria Noord

Mohale Rest and Retreat

"Ek het familie in Pretoria en vir ons was Mohale Rest and Retreat ideaal geleë, met Wonderboom Junction baie naby met alles wat jy kan benodig."

Pretoria Noord

Mohale Rest and Retreat

"Omdat Pretoria Noord vir ons nog vreemd is, is daar 'n gevoel dat dit ver van die Malls is. Ons het wel by Wonderboom Junction uitgekom en by Ocean Basket iets gaan nuttig. Andersins was ons ondervinding fantasties."

Pretoria Noord

Delarey Lodge and Guesthouse

"Pretoria-Noord is 'n veilige plek vanwaar Pretoria, Hartbeespoort en omliggende omgewing gerieflik verken kan word."

Pretoria Noord

Lekkirr Slaap Guest House

"Baie goeie ligging. Naby genoeg aan groot winkelsentrums ens. "

Pretoria Noord

11th Avenue Guest House

"its a nice place to be."

Pretoria Noord

Pierneef Guesthouse

"Baie stil gevestigde woonbuurt, naby die universiteit en hospitaal."

Pretoria Noord

Threebees Guesthouse

"Vir ons doel was die area uitstekend en lekker naby alles."

Pretoria Noord

Threebees Guesthouse

"Pragtige gastehuise in die mooi laeveld omgewing. Alle besighede in onmiddellike bereik. Absoluut 'n wennersomgewing."

Pretoria Noord

Threebees Guesthouse

"Ek het in Pretoria voorheen gebly maar nooit werklik Pretoria-Noord besoek nie, maar nou voel ek julle het 'n pragtige deel van Pretoria en "thumbs up" as toeristebestemming."

Pretoria Noord

Vivian's Cottage

"Lekker sentraal met tropiese klimaat. Genoeg winkelsentrums om inkopies te doen."

World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem