Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (249)
B&Bs (30)
Lodges (2)
Hotelle (14)
Gastehuise (92)
Selfsorg-eenhede (111)

Resensies van Pretoria-Oos

4.4 / 5  
volgens 452 resensies
Lees regte resensies van Pretoria-Oos van 452 geverifieerde gaste.
Indien jy Pretoria-Oos besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Pretoria-Oos.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Pretoria-Oos akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Pretoria East Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Pretoria-Oos Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Silver Lakes, Pretoria-Oos

Casa Flora is 'n luukse gastehuis wat geleë is in die gesogte en luukse Silver Lakes, 'n gholflandgoed met toegangsbeheer oos van Pretoria. Kies een van hierdie unieke selfsorg-, standaard-, luukse, eksklusiewe of ...

25% af Aanbod!
VanafR1 400
R1 050
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Constantiapark, Pretoria-Oos

Constantia Manor Guesthouse is geleë in Pretoria, naby die Menlyn Winkelsentrum. Ons bied maklike toegang tot snelweë en hoofpaaie, lughaweroetes, ander inkopiesentrums en meer. Die gastehuis het 14 luukse hotels...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
B&B in Pretoria-Oos

40 on Ilkey B&B is 'n bekoorlike B&B in Lynnwood Glen, 'n stil, veilige, lowerryke woonbuurt net 'n klein entjie se ry vanaf Menlyn Park Winkelsentrum. Johan en Danél, jou gasheer en gasvrou, is bekend vir hul hart...

10% af Aanbod!
VanafR690
R621
per nag (plek vir 2)
Hotel in Pretoria-Oos

Menlyn Apartments is op die eienaar se perseel sowat 500 m vanaf Menlyn Maine en Time Square Casino geleë. Dis ook 1 km vanaf die gewilde Menlyn-winkelsentrum en verskeie ander besighede en winkelsentrums. Daar is ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Lynnwood Ridge, Pretoria-Oos

SereNight Gastehuis is aan die oewer van die Moreleta-spruit in die stil en rustige voorstad van Lynnwood Ridge, Pretoria geleë. Ons bied 10 ruim, "executive" suites met privaat ingange. Elke suite het lugversorgi...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Garsfontein, Pretoria-Oos

Gerson Selfsorgeenheid bied gerieflike verblyf in die lowergroen voorstad Garsfontein in Pretoria. Dis sentraal geleë naby winkelsentrums, restaurante, gholfbane en hospitale. Die eenheid het 1 slaapkamer vir 2 ga...

25% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR550
R413
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Pretoria-Oos

Palm Villa is op 'n veiligheidslandgoed op 'n kosbare stukkie plaaseiendom sentraal tot Faerie Glen, Wapadrant en Lynnwood se township. Dit is lekker naby Pretoria se hospitale, soos Life Wilgers Hospitaal, Life Fae...

25% af Winteraanbod!
VanafR500
R375
per nag (plek vir 1)
Gastehuis in Elarduspark, Pretoria-Oos

Rest-a-While is in Pretoria-Oos, naby die R21 net 47 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Ons is naby 'n hele paar groot hospitale, trou-venues, Moreleta Ouditorium, Menlyn Kasino, en verskeie natuurreservate...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Shere, Pretoria-Oos

Die hemel wag op jou! Weggesteek in 'n stil deeltjie in die ooste van Pretoria, net soos jy afdraai van Lynnwood-pad af, sal jy ons vind. Weg van die rep en roer van die stad sal jy Ikhutsa Mountain Manor Guest Hou...

15% af Aanbod!
VanafR580
R493
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Elarduspark, Pretoria-Oos

Private Apartments bied 'n ware tuiste weg van die huis. Dié moderne selfsorg-lodge skuil in die lowerryke woonbuurt Elarduspark in Oos-Pretoria. Ons 9 privaat woonstelle is ten volle gemeubileer en spog met puik, ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Welkom by die Pretoria-Oos akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Pretoria blad indien jy na meer Pretoria akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]