Indien jy Pretoria-Oos besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Pretoria-Oos.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Pretoria-Oos Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Pretoria East accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Pretoria-Oos akkommodasie
Bladsy 4 - 304 lekke plekke om te bly
Alongside 594 is 'n knus selfsorgwoonstel vir 2 gaste in Moreleta Park en het sy eie ingang. Die oopplan-woonstel ...
B&B in The Wilds bied verblyf op 'n veilige landgoed in die ooste van Pretoria. Dit bied 'n gerieflike en netjiese ...
Dié bekroonde instansie is geleë in Pretoria, naby die Menlyn Winkelsentrum, Menlyn Maine-area, Time Square kasino ...
GaDuTe is 'n selfsorgwoonstel in 'n doodloopstraat in Garsfontein, Pretoria-Oos. Hierdie verblyf bied 'n huislike a...
730 On Sher in Garsfontein is 'n selfsorg-eenheid wat gerieflik gemeubileer is en vir 2 gaste geskik is. 'n Enkelbe...
The Tranquil Townhouse is 'n ruim meenthuis op 'n veilige landgoed in Pretoria en ideaal vir onvergeetlike verblyf ...
At Kloof Guest Accommodation is 'n gaste-eenheid op die gasheer se eiendom in Erasmuskloof, Pretoria. Die eiendom i...
King Protea is 'n lieflike selfsorgwoonstel vir 3 gaste in Erasmuskloof en bied maklike toegang tot die N1 en die R...
Menlyn Maine Residences Kyoto Studio is 'n luukse selfsorgwoonstel met 'n Kioto-tema in die veilige Menlyn Maine Re...
Andantelodge bied 'n rustige afsaalplek in die middel van die stad. Die perseel is groot en spog met welige tuine, ...