Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Pretoriuspark besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Pretoriuspark.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Pretoriuspark akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Pretoriuspark Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Pretoriuspark Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Pretoriuspark

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Garsfontein, Pretoria-Oos

Oppermans Villa bied verblyf in Garsfontein, 'n voorstad van Pretoria. Dié stad is dalk meer bekend as die Jakarandastad oor die pragtige pers blommetjies wat die strate belyn. Die stad het ook verskeie natuurlike ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pretoria-Oos, Garsfontein

Selfsorgwoonstel Garsfontein bied veilige en netjies oornag-akkommodasie in Garsfontein, Pretoria-Oos. Dis naby Menlyn Mall, Menlyn Maine, Pretoria-Oos Hospitaal en Life Faerie Glen Hospitaal. Die woonstel het 1 r...

Vanaf
R600
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Garsfontein, Pretoria-Oos

Amatungulu Selfsorg is 'n gerieflik gemeubileerde woonstel met slaapplek vir 3 gaste by Garsfontein Hoërskool in Pretoria. Dié woonstel is langs die hoofhuis en beskik oor 2 slaapkamers. Daar is 2 enkelbeddens in...

Vanaf
R530
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Moreletapark, Pretoria-Oos

Six-four-two on Vincent is in Moreletapark, Pretoria, en bied gehalte-verblyf wat ideaal vir sakereisigers en oornaggaste is. Dit is naby groot hoofweë, insluitend die N1 en R21, Kloof- en Pretoria-Oos Hospitale, M...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR550
R440
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pretoria-Oos, Moreletapark

Adorable Designs is 'n privaat eenheid vir 4 gaste (2 volwassenes en 2 klein kinders of 3 volwassenes) in Moreletapark. Dié oopplan-eenheid op die eerste verdieping word met 'n spiraal-houttrap bereik en het sy ei...

15% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR700
R595
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Moreletapark, Pretoria-Oos

Green Valley Apartment bied gerieflike selfsorgverblyf in ‘n tweeslaapkamerwoonstel in die veilige Green Valley-kompleks in Moreletapark, Pretoria. Dié woonstel beskik oor 2 kamers, 1 badkamer met ‘n stort en...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Moreletapark, Pretoria-Oos

Cornerhouse on Conan is 'n 4-ster-gastehuis in 'n rustige deel van Moreletapark, in die ooste van Pretoria. Verblyf word aangebied in 12 eenhede wat volledig toegerus is vir selfsorg met privaat ingange. Al die ka...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Hotel in Pretoria-Oos, Moreletapark

Angel's Place is 'n toevlugsoord vir liggaam en siel met al die geriewe wat 'n sakereisiger benodig. Hierdie boetiekhotel bied luukse Angel-suites, 'n elegante restaurant, 'n venue vir konferensies of troues, en VIP...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Moreletapark, Pretoria-Oos

Pretoria Executive Cottages - Die kothuise is in 'n weelderige tuin met 'n skitterende swembad geleë en is ideaal vir langtermyn- of oornagverblyf. Al die kothuise is in 'n sekuriteitskompleks met 'n privaat tuin, ...

Vanaf
R870
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Garsfontein, Pretoria-Oos

730 On Sher in Garsfontein is 'n selfsorg-eenheid wat gerieflik gemeubileer is en vir 2 gaste geskik is. Die eenheid het 'n oopplan-uitleg, 'n privaat ingang, en is ideaal vir paartjies, enkel- en sakereisigers. Di...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Welkom by die Pretoriuspark akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Pretoria blad indien jy na meer Pretoria akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za